ADVERTORIAL

HOLLARD

VERSEKERING

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2017/2018- Suid Afrika

Die streek se enorme bydrae aan die verwerkingbedryf beloop sowat 22% (hoogste van al die streke in Suid-Afrika). Die hoofkultivars vir tafel- en verwerkingsaartappels is Mondial, Up-to-Date en Sifra terwyl die populêre kultivars vir moerproduksie Mondial, Lanorma, Sifra, Markies, Almera en Up-toDate is. Aartappelproduksie in die Oos-Vrystaat, wat hoofsaaklik uit heuwelagtige grasvlaktes bestaan en met weivelde besprinkel is, geskied hoofsaaklik onder droëlandtoestande. Aartappels vir die tafelmark word hoofsaaklik in Augustus – Desember geplant en in Desember – April geoes. Die Oos-Vrystaat is 'n somerreënvalgebied (Figuur 1) met 'n relatief gunstige klimaat vir aartappelverbouing. Matige tot warm somers word afgewissel met baie koue winters met strawwe ryp (middel April - Oktober).

Die Wes-Vrystaat is ’n groot aartappelproduksiestreek waar nagenoeg 40 produsente op 7 292 ha 14% van die land se aartappels produseer. Die mees prominente kultivars geproduseer vir kommersiële verbruik (tafel- en verwerkingsaartappels) is Mondial (62%), Sifra (16%) en Up-to-date (14%). Bultfontein val in Suid-Afrika se somerreënvalgebied (Figuur 1) en het vir die afgelope 13 jaar ’n gemiddelde reënval van ongeveer 452 mm ontvang. Die matige klimaat van die streek sluit baie warm somers in (warmste in Januarie) tot koue winters met ryp wat vanaf April kan voorkom. Hierdie betrokke kultivarproef te Bultfontein is uitgevoer in sandleemgrond en die proef is uitgelê in ’n ewekansige blokontwerp met drie herhalings per kultivar. In Tabel 1 word ander tegniese inligting rakende die proef gegee.

Lees die volledige verslag op die Verwysing op die bokant van die Artikel. - Beide Proewe


ADVERTORIAL

SASOL

FERTILIZER 

Farming Diary

Oct
29

10.29.2019

Mar
3

03.03.2020 - 03.05.2020

Jun
17

06.17.2020 - 06.19.2020

ENCA - Latest

Feed not found.