URSUS- Main 2

ADVERTORIAL

Agriculture Investment

In Augustus 2018 het die Suid-Afrikaanse suiwelindustrie in terme van massa 14 639 ton uitgevoer, terwyl invoere 4 872 ton beloop het. Dit beteken dat die netto uitvoere vir Augustus 9 767 ton beloop het, teenoor 8 346 ton in Julie. Dit verteenwoordig ʼn styging van 17% in Augustusmaand en teen die agtergrond van die swak rand in September word verwag dat netto uitvoere verder sal styg.


ADVERTORIAL

Open for marketing