AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 15th November 2020

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,

Koringprodusente in sekere del van die Vrysaat en Wes Kaap het reeds begin met die insameling van die 2020 Koringoes. Water is ' n deurslaggewende kommoditeit, en in 'n waterarm land, soos Suid-Afrika, moet almal in die landbouwaardeketting verantwoordelikheid neem vir die beskerming van skaars varswaterbronne. Hier is die jongste Kommoditeitspryse -

What is visible above ground in your plants is determined by what is hidden under ground. Healthy roots perform various essential, life sustaining services necessary for vigorous plant growth. Roots can be seen as the lifeline of the plant, responsible for taking up air, water and nutrients from the soil and translocating these to the leaves, .........

As climate change transforms the planet — affecting seasons, species, weather patterns and water — we take a look at how farming and agriculture practices have had to change, too -But the plant's greatest value may lie in the soil, where its deep, weblike root system acts as a massive sponge and repository for carbon dioxide, the world's most abundant greenhouse gas.

President Cyril Ramaphosa het op 11 November nuwe regulasies vir internasionale reise aangekondig. Dit vorm deel van die regering se planne om ondernemings in die toerisme- en gasvryheidsektore in staat te stel om so vinnig as moontlik ten volle te heropen. Dit is goeie nuus vir internasionale jagters wat na Suid-Afrika wil kom.

The animal feed industry plays a significant role in the agricultural sector. With the expected worldwide increase in population in future, the demand for meat will follow. Therefore, role-players in the industry need to stay up to date with industry trends

Die Vrystaatse LUR vir Landbou, William Bulwane, het die sinnelose moorde veroordeel op drie boere wat die afgelope weke in afsonderlike voorvalle in die Vrystaat aangeval en vermoor is. Bulwane meen dat plaasmoorde voedselsekerheid bedreig en diegene wat van dieselfde boere afhanklik is vir werk, kwesbaar laat.

Water is 'n deurslaggewende kommoditeit, en in 'n waterarm land, soos Suid-Afrika, moet almal in die landbouwaardeketting verantwoordelikheid neem vir die beskerming van skaars varswaterbronne.

Slagoffers van onteiening sonder vergoeding in Zimbabwe vra daagliks: “Behoort ons met ’n minder-as-ideale vergoedingskikking tevrede te wees? Of moet ons aanhou om in Zimbabwiese en Suid-Afrikaanse howe, in streektribunale en internasionale forums te baklei totdat ons ’n billike en regverdige uitkoms kan beding?”

Suid Afrika se regering en sy meelopers het met hulle beheptheid oor die Covid 19 pandemie, meer mense is werkloos en honger, as mense wat siek of dood is aan die Covid 19. Sy eie mense moet gevoer word terwyl die baie lede van die ANC regering hulle verlusting in al die geld wat hulle verdien het uit staatsprojekte. Nog steeds gee die regering 'n koue skouer vir die landbouers in Suid Afrika.

Manufacturing output decelerated slower than expected in September, but weak demand is likely to continue to depress near-term factory production, economists said . Investec economists Lara Hodes said manufacturing activity eased to -2.6%percent year on year in September from -11.1percent in August.

Mannekrag, voertuie en die sigbaarheid van polisiebeamptes in die landelike gebiede sal help om plaasmoorde en veediefstal te bekamp. Dit is volgens dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou (VL), wat Donderdag tydens 'n ministeriële landelike veiligheid Imbizo in Bethlehem gepraat het.

Dis koring strooptyd in die Swartland en Overberg van die Wes Kaap- Die weer is lekker warm en dit lyk of die opbrengste baie goed en bo verwagting is op die koring wat tans gestroop word. Daar is reeds sowat 20% gebarste pitte by gars. Sodra daar meer as 1% gebarste pitte in ’n vrag gars is, word dit as voergars gegradeer. Voergars se prys is sowat die helfte van wat boere vir moutgars sou kry.

European businesses are delaying investment in South Africa because of poor power and water supply and the costs of complying with Black economic empowerment legislation, representatives of an industry body said.

South Africa still has a long way to go to address gender inequality, according to various panellists who participated in a recent webinar hosted by Corteva Agriscience in partnership with the Gordon Institute of Business Science.

Today, farmers have access to technology such as the electronic sow feeding (ESF) system that incorporates mixed animal weighing technology aimed at precisely feeding each sow or gilt (identified via radio-frequency identification (RFID) patches) the right amount of feed at the right time.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-