ADVERTORIAL

Available

TAU SA WARNS AGAINST ATTACKS ON FARM WORKERS

It has become clear that farm workers are increasingly targeted in attacks on farms. This is most probably because criminals believe that victims have already received their annual bonusses and that there are therefore more cash in possession of farm workers.

“Farmers are requested to warm workers not to withdraw all funds from their bank accounts, as seem to be the case”, warns Mr Henry Geldenhuys, Deputy President of TAU SA and Chairman of the Security and Safety Committee. “It is important that the benefit after a years’ hard work is not put at risk by having too much cash which could attract the attention of bad company with criminal intentions”, according to Mr Geldenhuys.

“At the same time, we also need to remind farmers and their families not to relax their security awareness while engaged in social interaction with family, neighbours and friends during the festive season. Too many lives have been lost and serious injuries sustained in the past in surprise attacks by criminals.

Uitgereik deur: TLU SA

Navrae: Mnr Henry Geldenhuys, Adjunk-president, TLU SA, Sel.: 083 560 1273

Mnr Drickus Botha, Streekbestuurder, TLU SA Noord, Sel.: 082 774 9287

Datum: Maandag, 10 Desember 2018

Dit het die afgelope tyd duidelik geword dat veral plaaswerkers ook toenemend geteiken word in plaasaanvalle. Dit is heelwaarskynlik omdat die misdadigers vermoed dat die slagoffers reeds hul jaarlikse bonusse ontvang het en dat daar gevolglik aansienlik meer kontant in besit van plaaswerkers is.

“Landbouers word aangemoedig om werkers te waarsku om nie hul bankrekeninge leeg te trek soos wat by talle wel die geval is nie”, versoek die Adjunk President van TLU SA en Voorsitter van die Veiligheidskomitee, mnr Henry Geldenhuys. “Dit is belangrik dat die voordeel van ‘n jaar se harde werk nie onklaar gemaak word deur baie kontant byderhand te hou wat as lokaas vir ongure geselskap met misdadige intensies kan dien nie”, aldus mnr Geldenhuys.

“Terselfdertyd herinner ons landbouers en hul gesinne om nie waaksaamheid te verslap wanneer daar sosiaal saam met familie, bure en vriende verkeer word nie. Tè veel lewens en ernstige beserings was in die verlede die gevolg van verslapte waaksaamheid tydens die feesseisoen”.


ADVERTORIAL

OPEN

 

Farming Diary

Sep
17

2:00 pm 09.17.2019 - 3:00 pm 09.18.2019

Oct
3

10.03.2019 - 10.04.2019

Oct
29

10.29.2019

ENCA - Latest

Feed not found.