ADVERTORIAL

HOLLARD

TEGNOLOGIESE DEURBRAAK TEEN MIKRO-ORGANISMES

Nuwe chemiese en groen produkreekse bekend as “Residual Barrier Technology” (RBT) is onlangs na volgehoue navorsing en nuwe tegnologiese ontwikkeling wat sanitêre beskerming bied teen die groot aantal lewensvatbare mikro-organismes op besoedelde oppervlaktes te verminder. Die produk word in die Verenigde Koninkryk vervaardig en deur RBT247 in Suid-Afrika versprei.

Ons kern tegnologie is ontwikkel uit jare se ondervinding en kundigheid wat gelei tot 'n unieke, gepatenteerde formulering wat ons produkreeks in staat stel om bekende patogene en mutasies dood te maak wat die mees unieke voordele in verskeie bedrywe bied soos gesondheidsorg, gasvryheid, landbou en die mariene lewe,” sê Dr Daniel Swartz, die besturende direkteur van RBT-ECO.

Hierdie patogene en hul hardkoppigste mutante kan vinnig versprei na mense, diere, voedsel en die omgewing. Hulle kan die hele werkplek, kantoorgeboue en plante aanval, wat die uitbreek van ligte tot ernstige siektes kan veroorsaak. Sommige patogene se effek kan dodelik wees; veral vir bejaardes, pasgebore kinders en kwesbare volwassenes.

Residual Barrier Technology” verbeter higiëne en verminder die risiko van besoedeling en infeksie. Die kern van die produkreekse is “anti-mikrobiese” - 'n stof wat die groei van mikro-organismes soos bakterieë, fungi of protosoë uitwis of inhibeer.

Hierdie produkte is klinies bewys om ook bakteriese patogene en organismes wat produkte bederf, asook gis, skimmel en virusse veroorsaak, uit te wis. As gevolg van die spesiale formulering bevat die produk minder skadelike chemiese bestanddele en is meer doeltreffend wat 'n kleiner las op die omgewing plaas.

n "Volledige Voedsel Higiëne Stelsel" is nou in die mark beskikbaar en behalwe dat dit "nie gevaarlik" verklaar is, hou dit geen betekenisvolle toksikologiese risiko in nie, terwyl RBT-ECO ook omgewingsvriendelik is.

Die biologiese middels wat ons gebruik, ondergaan 'n spesiale produksieprosedure en dit bou 'n gestabiliseerde oplossing wat voedselveilig, dier-vriendelik en nie skadelik vir die mens is nie. RBT-ECO het 'n sterk (nie permanente) bindende aantrekkingskrag op oppervlakkes (die skep van 'n aktiewe versperringsmembraan) sonder enige verlies van sy anti-mikrobiese doeltreffendheid,” aldus Dr Swartz.

Navrae: Dr Daniel Schwarz

Marle Swanepoel - This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


ADVERTORIAL

SASOL FERTILIZER

Farming Diary

Nov
27

8:00 am 11.27.2018 - 9:00 am 11.28.2018

Nov
28

10:00 am 11.28.2018 - 11:00 am 11.29.2018

All Africa News: Latest

Feed not found.