Hitachi

ADVERTORIAL

VILLA CROP

TLU SA LAUNCHES FINANCIAL WELLNESS DESK – PRESSURE TEST DETERMINES FINANCIAL WELLNESS IN MINUTES

TLU SA today launched the first national Financial Wellness Survey and Desk for farmers.

As an organisation which genuinely takes the interests of farmers to heart, TLU SA is extremely concerned about the financial stability of its members, taking into account the perfect storm farmers have to face: •Farm attacks;
•Drought and climate change;
•Land expropriation;
•Lack of government support;
•Increased urbanisation draining skills, knowledge and future leadership from farms;
•Higher life expectancy and inflationary pressures as accelerants to longevity risk; and
•A trend towards stealth taxes in South Africa where business owners pay for mandatory legislated costs such as training levies and minimum wage increases which bring increased financial pressure to the farmer without any scientifically- guaranteed increase in productivity.

TLU SA thus swung into action and made an immediate commitment to energise its members and supporters in focussing on financial wellness by giving them exposure to unique tools, effective solutions and world-leading financial planning technologies to assist them in the journey ahead.

All of this is possible through the new TLU SA Financial Wellness Desk, based at the TLU SA Head office in Silverton, Pretoria and headed by Kobus Oberholster, an experienced farm specialist Financial Advisor of Attooh Consulting Services*.

This initiative is rooted in a longstanding relationship between Kobus and the leadership of TLU SA.

“Members can view this initiative as a lifeboat for what looks like turbulent and uncertain financial times ahead and to ensure that they optimize all available financial mechanisms,” Mr Oberholster explains.

The first tool available to members and friends of TLU SA is the Financial Pressure Test, which was activated today.

“In just 10 questions answered in less than five minutes, member farmers can score their existing financial wellness and take the first step in repositioning their financial journey into the future,” he says. “Following this step, they will also qualify to receive a critically-important financial record-keeper- the Life File – with a live complimentary consultation by an accredited advisor in the collation, documentation and correct storage of every relevant financial record.”

Members can get access to these initial and essential tools, by participating in a short and confidential, five-question survey, which will provide TLU SA and its membership with valuable insights into current levels of financial literacy and “future fitness”.

The survey is available at this link: ON Top of the Page 

-------------------------------------------------------------------------------


Uitgereik deur: TLU SA

Navrae: Mnr Kobus Oberholster
Hoof: TLU SA Finansiële Welstand Lessenaar,
Sel.: 082 330 8607
Tel.: 012 804 8031
E-posadres: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Datum: 24 April 2019


TLU SA stel Finansiële Welstand Lessenaar bekend - Druktoets bepaal finansiële welstand binne minute
TLU SA stel vandag die eerste nasionale Finansiële Welstandopname en -Lessenaar vir boere bekend.

As ‘n organisasie wat werklik die belange van boere op die hart dra, is TLU SA uiters bekommerd oor die finansiële stabiliteit van sy lede, gegewe die volgende volmaakte storm in die boer se omgewing: •Plaasaanvalle;
•Droogte en klimaatsverandering;
•Onteiening van grond;
•Gebrek aan regeringshulp;
•Verhoogde verstedeliking wat die vaardigheid, kennis en toekomstige leierskap van plase af neem;
•Langer leeftye en inflasionêre druk is 'n versnelling tot lewenslange risiko; en
•'n Tendens van verskuilde belasting in die land waar sake-eienaars betaal vir verpligte wetgewende koste, soos opleidingsheffings en minimum loonverhogings, wat verhoogde finansiële druk vir die boer bring sonder enige wetenskaplik-gewaarborgde produktiwiteitsverhoging.

TLU SA is ‘n organisasie wat optree en daadwerklike oplossings en ondersteuning aan ons lede beskikbaar stel. Ons help ons lede om hulle finansiële welstand te versterk deur hulle blootstelling te gee aan unieke hulpmiddele, doeltreffende oplossings en finansiële beplanningstegnologie van die hoogste gehalte.

Die nuutgestigte TLU SA Finansiële Welstand Lessenaar is ‘n diens wat al hierdie voordele saambondel.

Die Lessenaar is gesetel by die TLU SA Hoofkantoor in Silverton, Pretoria en sal onder die leiding van Kobus Oberholster, ‘n landbouspesialis finansiële adviseur, leiding en ondersteuning oor finansiële sake bied. Mnr Oberholster is gelisensieer en geakkrediteer onder Atooh Consulting Services* en het reeds jare lank ‘n sterk vertrouensverhouding met die leierskap van TLU SA.

“Lede kan hierdie inisiatief beskou as ‘n reddingsboei waarmee hulle kan verseker dat hulle bewus is van alle beskikbare finansiële meganismes, en dit ten volle benut gedurende onstuimige en onsekere finansiële tye,” verduidelik Mnr Oberholster.

Die eerste hulpmiddel wat deur die TLU SA Finansiële Welstand Lessenaar aan lede en ondersteuners beskikbaar gestel word, is die Finansiële Druktoets, wat van vandag af aktief is.

“Lede kan in minder as vyf minute en deur slegs 10 vrae te beantwoord, hulle bestaande finansiële welstand bepaal en sodoende die eerste stap neem om die rigting van hulle finansiële reis aan te pas,” sê Mnr Oberholster. “Deur hierdie aksie kwalifiseer lede ook om ‘n krities-belangrike finansiële rekord – wat ons die Lewenslêer noem – tydens ‘n gratis konsultasie deur ‘n geakkrediteerde adviseur te ontvang.”

TLU SA-lede en -ondersteuners kan toegang tot hierdie aanvanklike en noodsaaklike hulpmiddel ontvang deur aan ‘n kort opname met vyf vrae deel te neem. Die resultate van die opname sal bydra om TLU SA en ons lede met waardevolle insig oor die vlakke van finansiële gereedheid met die oog op toekomstige finansiële aanslae, te voorsien.

Die vyf-vraag-opname is beskikbaar by hierdie skakel: Bo aan die Bladsy- 



ADVERTORIAL

SANTAM

AGRI

Farming Diary

May
22

10:00 am 05.22.2019 - 11:00 am 05.23.2019

Jun
3

1:00 pm 06.03.2019 - 2:00 pm 06.05.2019

Jun
27

1:00 pm 06.27.2019 - 2:00 pm 06.28.2019

All Africa News: Latest

Feed not found.