ADVERTORIAL

Available

  • Suid Afrika is bekend dat seuns in 'n boerdery die huidige geslag eienaar sal opvolg. Duisende boere het saam met hulle Pa's op 'n plaas groot geword en later die boerdery oorgeneem. Wat 'n groot voorreg- !

  • ’n Vrou het beslis ’n rol in ’n moderne boerdery, veral omdat ’n boerdery ’n leefwyse is. Dis nie ’n beroep met vaste werksure nie, maar is sewe dae per week deel van ons lewe. 

  • Terwyl die gronddebat weereens in die aanloop tot die verkiesing kookpunt bereik, is heelwat familieboere van regoor die partypolitieke spektrum nog onseker oor die landboubeleid en -visie van politieke partye wat vir hul stemme meeding.

  • Wanneer ons boerderye besoek deur die land asook in die buiteland is dit mooiste gesig om 'n Oupa nog in die boerdery te sien.  Meestal kalm en bedaard en nog vol lewenslus, loop meeste van die gryskoppe rond met wysheid wat jy nerens te koop gaan kry nie. En om sy eie kleinkinders so om hom te sien vol geluk en liefde is nog 'n mooier gesig. 

ADVERTORIAL

OPEN

 

Farming Diary

Aug
21

4:00 pm 08.21.2019 - 5:00 pm 08.22.2019

Sep
17

2:00 pm 09.17.2019 - 3:00 pm 09.18.2019

Oct
3

10.03.2019 - 10.04.2019

ENCA - Latest

Feed not found.