• Die beginsel van “optimum produksie en maksimum wins” is baie oud dit is die belangrikste beginsel in die landbou omdat al die verskillende vakdissiplines daarby betrokke is. Spesifiek omdat dit die winsgewendheid van boerdery-ondernemings bepaal waarsonderfinansiëleoorlewing nie moontlik is nie.