ADVERTORIAL

PHILARGO

AGRI

  • "Daar kan geen twyfel bestaan dat die regering se "meesterplanne" vir die verskillende landboubedrywe slegs daarop ingestel is om hulle produksie te verhoog om die pryse vir BEE-kopers, -handelaars en -vervaardigers te verlaag om sodoende hulle winsgewendheid te verhoog, terwyl hulle geen prysvoordeel aan die verbruikers sal deurgee nie en eerder op nog hoër beskermende invoertariewe sal aanspraak maak wat hulle wel aan die verbruikers sal deur gee," sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.

ADVERTORIAL

JONG

 LANDBOUSKRYWERS