ADVERTORIAL

HOLLARD

  • Graansorghum is een van die belangrikste graanprodukte in Suid-Afrika, saam met mielies, koring, sonneblomme en sojabone. Dit is in Amerika op twee na die derde graanproduk en internasionaal is dit op vier na die belangrikste. Met 'n baie onsekere jaar wat voorle- hoekom nie Sorghum nie. 

  • Die Appèlhof het in September vanjaar uitspraak gegee in die saak van Mzimkhulu Martiens Monde en Jacobus Johannes Viljoen en andere. Die saak het gehandel oor ’n verblyfreg-dispuut.

  • Waar ek ry sal ek altyd 'n windpomp eerste raaksien. Dis vir my 'n teken van lewe, maar ook een van die mees intressantste meganisiese werktuie van alle tye. Stop in die kalaharie langs 'n windpomp waar daar geen wind is nie- en kyk wat gebeur as jy saggies begin fluit of opklim na die bo om die wiel in ander rigting te draai.

  • Die papaya is 'n groot, boomagtige plant, met 'n enkele stam wat 5 – 10 m (16 – 33 m) hoog word, met spiraalblare wat tot die bopunt van die stam beperk is.

  • “Die rentekoersbeleid van die Reserwebank en al die ander sentrale banke in die wêreld is die grootse enkele dwaling in die totale ekonomiese wetenskap omdat daar niks verder van die waarheid verwyder kan wees as die aansprake dat monetêre beleid die inflasiekoers kan beheer, die wisselkoers kan beskerm en ekonomiese groei kan bevorder nie,” sê Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.

  • Die afgelope paar weke het ek die voorreg gehad om saam met ons span van Agri News Net deur sekere dele van Suid Afrika se pragtige landbou wereld te reis.

  • 'n Vyeboom op die erf is sinoniem met die Suid-Afrikaanse lewenswyse. Tog besef min mense dat daar 'n snelgroeiende mark vir vye bestaan. As kind kan ek onthou hoe ons nie kon wag dat die vye ryp word nie. Maar vandag is daar niks so lekker soos 'n ingelegde Vy nie.

  • Elke dag word Suid Afrikaners wakker met een of ander krises wat die land getref het, maar saam met dit het ons elkeen ons eie probleme wat van dag tot dag opgelos moet word. Die media in Suid Afrika is die groot sondebokke as dit kom by die verspreiding van negatiewe nuus. Al wil jy dit nie lees nie, word dit een of ander plek in jou keel afgedruk.

  • Wanneer jy iemand wat siek is, elke dag sien, dan kom jy nooit agter hoe vinnig die persoon se gesondheid agteruitgang nie. En op 'n goeie dag sal jy dit sien as iemand wat lanklaas die persoon gesien het, jou daarop wys. 

  • It has become clear that farm workers are increasingly targeted in attacks on farms. This is most probably because criminals believe that victims have already received their annual bonusses and that there are therefore more cash in possession of farm workers.

  • Oral in die wêreld word slegs die negatiewe beklemtoon in debatte oor die toekoms van veeboerdery. Die debatte konsentreer op kweekhuisgasse (KHG), die gebruik van hulpbronne en grond, industrialisasie van stelsels, ontbossing, ens. Ook is mense bekommerd oor dierewelsyn en etiek. In uiterste gevalle word sterk uitsprake gemaak teen die slag en uitbuiting van plaasdiere.

  • Besproeiing maak die verbouing van gewasse in droë streke moontlik deurdat opbrengsstabiliteit verhoog word.

ADVERTORIAL

SASOL FERTILIZER

Farming Diary

Mar
11

8:00 am 03.11.2019 - 9:00 am 03.13.2019

Mar
12

8:00 am 03.12.2019 - 9:00 am 03.13.2019

Mar
12

8:00 am 03.12.2019 - 9:00 am 03.14.2019

All Africa News: Latest

Feed not found.