Hitach Middle Banner

ADVERTORIAL

VILLA CROP

  • “Die beweging van die groot golwe dieper in die see is een van die grootste alternatiewe en hernubare energiebronne in die wêreld wat vandag steeds nie op ‘n grootskaal ontgin en gebruik om fossielenergie soos ru-olie en steenkool te verplaas nie,” sê Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.

  • “Die skokkende inkrimping van die land se ekonomiese groei vir die eerste kwartaal vanjaar van -3,2% was heelwat swakker as die algemene verwagting en is die eerste duidelike aanwysing dat die ekonomie vanjaar in ‘n diep resessie sal verval waarvan dit nie weer maklik sal herstel nie,” sê Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.

    Die aanduidings dat die meeste bedrywe in die drie sektore van die ekonomie aansienlik swakker gevaar het as die vorige kwartaal was reeds vroeër vanjaar duidelik sigbaar ten spyte van die misleidende uitsprake wat die ANC-regering oor sy vernietigende politieke en ekonomiese beleid gemaak het.

    Die ekonomiese groeikoers was volgens Statistiek SA die swakte sedert die eerste kwartaal in 2009 toe die land se ekonomiese groei onder die groot druk van die wêreldwye finansiële krisis met 6,1% verswak het en hou ‘n baie ernstige bedreiging vir die welvaart en vooruitgang van die mense en die land in.

  • Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landbounetwerk vir familieboere, het saam met ervare regslui prosedures ontwikkel om eienaars wie se eiendomme deur die grondeisekommissaris in die Staatskoerant gelys is, by te staan om op die lysting te reageer en hulle te begelei om vir moontlike hofsake voor te berei.

  • “Die ANC-regering se aanslag op die Reserwebank is nou groter as wat dit ooit voorheen was na die uitsprake deur president, Cyril Ramaphosa, in die staatsrede wat hy gister in die parlement gelewer het,” sê Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.

  • Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,933 miljoen ton gestel, wat 0,30% of 32 400 ton meer is as die vorige skatting van 10,900 miljoen ton.

  • Laat in jare negentig het ek England- London vir die eerste keer besoek. Ek het 'n prentjie gehad van hoe Engeland sou lyk en hoe die Engelse sou lewe.

  • Die rooivleisbedryf se aansoek vir die 2020/21 statutêre heffing, het tydens die Rooivleis-abattoirvereniging (RAV) se onlangse konferensie en kongres, wat buite Stellenbosch aangebied is, onder die soeklig gekom.

ADVERTORIAL

OPEN

 

Farming Diary

Jul
30

1:00 pm 07.30.2019 - 2:00 pm 07.31.2019

Jul
30

4:00 pm 07.30.2019 - 5:00 pm 07.31.2019

Aug
14

08.14.2019 1:00 pm - 2:00 pm

ENCA - Latest

Feed not found.