• Dit is droog oor groot dele van ons land maar daar is tog plekke waar daar genoeg bespreoingswater is en voer wat aangeplant was vir die somer. Skaap boerdery verskil van gebied tot gebied en elke gebied bring sy eie siektes asook sy eie samestelling van voer rantsoen vir skape.

  • Rooivleis is een van die gesondste voedsel vir die oorgrote meerderheid van die wereld bevolking.