Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom
TLU SA is displeased that the government continually disregards commercial farmers when offering financial aid.
Nog nooit het 'n pandemie die wereld en sy mense so platgeslaan in die 20 ste eeu, soos die Covid 19 nie- Die wereld het reeds verander- en of die mens gaan aanpas by die nuwe denke en leefwyse gaan ons moet sien.- En daar is eintlik nie 'n ander keuse nie.
Die Reitz Landbou Akademie is ‘n industrie gedrewe inisiatief om die jeug van landbou met die nodige blootstelling, vaardighede en kennis toe te rus om landbou in Suid-Afrika te bevorder.
Die vraag ontstaan dikwels wat gebeur met oeste op lande by ‘n boer se afsterwe, indien daar geen melding daarvan gemaak word in sy testament nie.
The South African agriculture sector has the potential to be amongst the sectors that will drive economic growth and job creation during the post-COVID-19 recovery phrase. The path to realise this growth does not need new policies.
Suid Afrika het van die beste en mees suksesvolle landbouers in die wereld- en jaarliks bewys hierdie uitgesoekte groep, dat hulle voedsel kan verskaf aan nie net Suid Afrika en Afrika nie, maar ook aan die res van die wereld.
Wednesday 9 September sees the opening of the four-day, agriculture focused conference, that will be broadcast on the digital TV channel, AgriXtra.
Daar was lanklaas soveel goeie geleenthede vir produsente soos wat tans die geval is in Suid Afrika. Op politieke gebied lyk dit nie so goed nie- maar net Landbou kan ons land weer optel en regruk.
Landbou in Suid-Afrika, maar ook in die wêreld, staan op die kruin van ‘n nuwe aanslag.
Suid Afrika se landbouers het die week wat verby is weereens bewys dat hulle kan saamstaan en ondersteuning aan mekaar kan bied. Duisende boere het saamgetrek in Senekal 'n dorpie in die Oos Vrystaat van Suid Afrika.
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,
Die einde van 2020 is insig- 'n jaar wat baie min mense wil onthou, 'n jaar waarin die huidige regering van 26 jaar- feitlik Suid Afrika se ekonomie vernietig het in hulle soeke na mag en geld.
Die huidige voorstel deur die Nasionale Minimumloon-kommissie om die nasionale minimumloon met 1,5% bó inflasie te verhoog moet bevraagteken word. Is dit nie SuidAfrika se eerste prioriteit om miljoene werksgeleenthede te skep en ‘n beleidsomgewing bevorderlik vir werkskepping daar te stel nie?
Ons is in Desember 2020- 'n jaar wat baie min mense wil onthou- maar ook 'n jaar waarin ons land en die wereld besef het dat ons anders kan werk en anders kan leef- indeendeel daar het soveel verskuifings plaasgevind wat dalk eers oor jare sou plaasvind as dit nie was vir Covid 19 nie-
Dis werklik moeilik om te glo dat ons alweer by Kersfees 2022 is- dis asof die wereld teen 'n spoed warm word, maar ook teen 'n spoed verby ons vlieg. Dit is Kersoggend van die jaar 2022.
Page 3 of 23