• Die saamgesmelte entiteit, Anheuser-Busch InBev en SABMiller, gaan steeds voort om plaaslike bier en sider te maksimaliseer én plaaslike insette in die produksie van dié drank te gebruik en bele tans groot hoeveelhede geld in die ontwikkeling van beginnerboere.