• Kundiges glo nou dat bykans 50% van beroepe wat tans bestaan, teen 2025 geheel en al oorbodig sal wees namate kunsmatige intelligensie voortgaan om besighede te transformeer. ʼn Rewolusionêre skuif in die wyse waarop werksplekke bedryf word, word in die volgende 10 tot 15 jaar verwag, wat sommige mense se bestaansmiddele in gevaar kan stel.

  • Die landbousektor in Suid Afrika moet aanpas by veranderinge om volhoubaar en toepaslik te bly. Dit sluit in toegang tot nuwe tegnologie en onmiddellike inligting. 

Newsletter Subscribe