• Die geblikte leeujag- en teelbedryf in Suid-Afrika, waarby nagenoeg 8 000 leeus betrokke is, moet oor minder as vier jaar finaal deur die staat beëindig word, eis omgewingbewaringsorganisasies. Volgens die Wildlands Bewaringstrust is die Internasionale Bewaringsunie (IUCN) ook by die veldtog betrek. Die uitvoerende hoof van Wildlands, Andrew Venter, eis dat die departement van omgewingsake onmiddellik verantwoordelikheid vir die geblikte leeubedryf moet neem, en dit teen 2020 finaal moet sluit.

  • Die jaar 2020 het begin met die belofte van redelike goeie reën oor ’n wye front. Tog was die verre westelike dele van die land nog baie droog en die westelike deel van die Noord-Kaap is steeds uiters droog. Na die oostekant was daar goeie reën maar die gesaaides het nou dringend water nodig.

  • In baie dele van Suid-Afrika groei daar deesdae al hoe meer bome en al hoe minder gras. Hierdie “bosindringing” is ’n kopseer vir boere, want dit verminder weiding. Te veel boskasies belemmer ook wildkyk en verdring sommige dier- en plantspesies.

  • Throughout Africa, fences (and many other anthropogenic structures such as roads) have changed the face of the natural landscape. In some instances, they play an essential role in safeguarding protected areas, conserving endangered species, and reducing human-wildlife conflict. Equally, the deleterious effects of these barriers on wildlife regarding habitat fragmentation, migration and seasonal resource access are relatively well documented. 

Newsletter Subscribe