ADVERTORIAL

HOLLARD

VERSEKERING

  • Bewaringslandbou in Suid Afrika word gesien as ’n holistiese benadering tot graan- en diereproduksie wat fokus op die opbou en behoud van grond en die verhoging van langtermyn winsgewendheid.

  • Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landbounetwerk vir familieboere, het saam met ervare regslui prosedures ontwikkel om eienaars wie se eiendomme deur die grondeisekommissaris in die Staatskoerant gelys is, by te staan om op die lysting te reageer en hulle te begelei om vir moontlike hofsake voor te berei.

  • Ons edelagbare President met al sy mooi drome het   sekere lede van die parlement en media baie opgewonde gemaak en geinspireer met sy mooi woorde en drome vir toekoms, ander was reeds gemaklik aan die slaap en ander het nie mooi geweet of die President werklik besig is om die land se probleme en oplossings aan te spreek nie.

  • Alle grond is nie eenders nie. Dus sal die toets van grond jou baie kan vertel oor: -die tipe gewas waarvoor die grond geskik is. Plante wat meer natuurlik in jou grond aard sal met minder koste en groter sukses in jou grond groei. - hoe om die grond te korrigeer of in balans te bring vir jou teikengewas. Grond is ‘n gekompliseerde omgewing wat die natuurlike reserwe van minerale en nitrate wat deur plante benodig word, vorm. Dit is ook waar wortelontwikkeling en groei plaasvind.  

ADVERTORIAL

SASOL

FERTILIZER 

Farming Diary

Sep
17

2:00 pm 09.17.2019 - 3:00 pm 09.18.2019

Oct
3

10.03.2019 - 10.04.2019

Oct
29

10.29.2019

ENCA - Latest

Feed not found.