ADVERTORIAL

Agriculture Investment

Oral in die wêreld word slegs die negatiewe beklemtoon in debatte oor die toekoms van veeboerdery. Die debatte konsentreer op kweekhuisgasse (KHG), die gebruik van hulpbronne en grond, industrialisasie van stelsels, ontbossing, ens. Ook is mense bekommerd oor dierewelsyn en etiek. In uiterste gevalle word sterk uitsprake gemaak teen die slag en uitbuiting van plaasdiere.


Elke dag word Suid Afrikaners wakker met een of ander krises wat die land getref het, maar saam met dit het ons elkeen ons eie probleme wat van dag tot dag opgelos moet word. Die media in Suid Afrika is die groot sondebokke as dit kom by die verspreiding van negatiewe nuus. Al wil jy dit nie lees nie, word dit een of ander plek in jou keel afgedruk.


ADVERTORIAL

Open for marketing