URSUS- Main 2

ADVERTORIAL

Agriculture Investment

  • Alle grond is nie eenders nie. Dus sal die toets van grond jou baie kan vertel oor: -die tipe gewas waarvoor die grond geskik is. Plante wat meer natuurlik in jou grond aard sal met minder koste en groter sukses in jou grond groei. - hoe om die grond te korrigeer of in balans te bring vir jou teikengewas. Grond is ‘n gekompliseerde omgewing wat die natuurlike reserwe van minerale en nitrate wat deur plante benodig word, vorm. Dit is ook waar wortelontwikkeling en groei plaasvind.  

  • 'n Baie bekende spreekwoord in die boerdery wereld lui as volg;

    “ Net mielie boerdery kan mielieskuld betaal en net Beesboerdery kan beeste skuld betaal”

    Dan het van die ou boere altyd gese- solank as wat 'n 80kg sak mielies goedkoper is as 'n bottel Klipdrif kan jy dit altyd met water geniet wanneer ontspan- maak die sommetjie maar self. 

    Boere dwarsoor die wereld se geloof en deursettingsvermoee is hulle behoud. Wanneer 'n oes nie meer iets kan oplewer nie, beweeg hy aan en begin reg van voor af met nuwe geloof en hoop op 'n splinternuwe oes.

  • Suid Afrika se somergraanprodusente het 2 jaar agtermekaar rekord oeste gelewer- en dit na een van die ergste droogtejare (2015/16) in die geskiedenis van Suid Afrika- en dit kan weer gebeur- nie soos in ander landbou media's reeds voorspraak gemaak word vir 'n swak seisoen nie. 

  • Die onlangse opvlam van belangstelling in masjiene wat water uit lug kan onttrek, klaarblyklik sonder perke, klink na presies die redding wat ‘n droogtegeteisterde Suid-Afrika vandag nodig het. 

  • “Agriculture holds the key to the future of this country. It has the potential to resolve and unlock many of our most pressing problems, such as land reform, food security, job creation, and how to manage climate change, to name but a few.

  • Werksgeleenthede in die landbou sal oor die volgende dekade dramaties daal weens die abnormale uitvloei van arbeid wat toegeskryf kan word aan die uiterste ekonomiese druk waaronder die landboubedryf gebuk gaan, die nuwe ongekende tegnologiese ontwikkeling wat voortspruit uit die vierde nywerheidsrewolusie in die wêreld en die onteiening van grond sonder vergoeding,” sê Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.

  • Die afgelope paar weke het ek die voorreg gehad om saam met ons span van Agri News Net deur sekere dele van Suid Afrika se pragtige landbou wereld te reis.

  • Wanneer jy iemand wat siek is, elke dag sien, dan kom jy nooit agter hoe vinnig die persoon se gesondheid agteruitgang nie. En op 'n goeie dag sal jy dit sien as iemand wat lanklaas die persoon gesien het, jou daarop wys. 

  • Kundiges glo nou dat bykans 50% van beroepe wat tans bestaan, teen 2025 geheel en al oorbodig sal wees namate kunsmatige intelligensie voortgaan om besighede te transformeer. ʼn Rewolusionêre skuif in die wyse waarop werksplekke bedryf word, word in die volgende 10 tot 15 jaar verwag, wat sommige mense se bestaansmiddele in gevaar kan stel.

  • Die media in Suid Afrika is baie gou om op n toneel te verskyn waar daar onluste, brand en vernietiging is. Baie gou om te skryf oor negatiewe dinge wat gebeur, en vergelykings te tref met ander gebeure.

  • Suid-Afrika se gemiddelde reënval beloop slegs 490mm per jaar, terwyl die wêreldwye gemiddeld 814mm is. Dít beteken Suid-Afrika is 'n waterskaarsland, wat verskeie implikasies vir die gebruik en bestuur van waterhulpbronne inhou. 

  • 31 Desember is die 365ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (366ste in skrikkeljare). Dit is ook die laaste dag van die vierde kwartaal van die jaar. Dit is die laaste dag van die jaar.

  • Sommer vroeg, vroeg in die jaar word daar 'n donker jaar voorspel vir ons somegraanprodusente, terwyl dit besig is om te reen en trekkers oor 'n wye veld besig is om pitte in die grond te sit. 

  • Daagliks lees ons in die nuus van al die geskille en ontevredenheid onder die inwoners van Suid Afrika- Rassisme was nog nooit so erg, soos nou nie. Jy lees die haat op meeste van die politieke leiers en hulle meelopers se gesigte en jy sien die kwaad en vernietigend in hulle hele houding.

  • Dis byna die einde van Januarie 2019- en met hoop en verwagting kyk elke landbouer elke dag op na die wolke en hoop dat dit kan reen om hierdie hitte van die afgelope paar dae te breek en verligting te bring vir alles wat  so afhanlik is van water.  

  • Die landbousektor in Suid Afrika moet aanpas by veranderinge om volhoubaar en toepaslik te bly. Dit sluit in toegang tot nuwe tegnologie en onmiddellike inligting. 

  • Oor 'n tydperk van byna 40 jaar het Landbou drasties verander- inteendeel dit het deur verskeie siklusse beweeg en as mens kyk waar ons nou staan dan lyk dit of ons terugbeweeg van waar alles begin het as mens kyk na minimum bewerking.

  • Suid Afrika se Landbouers het toegang tot vele "gadgets" wat allerhande data kan versamel en op byna enige implement, trekker of masjinerie geinstalleer kan word. Dit is die versameling van data, data wat letterlik elke dag bestudeer moet word om suksesvol te kan boer.

  • Die groot staatsrede is nou iets van die verlede en nou 'n jaar van doen voor- die beloftes is gemaak en nou moet ons kyk of die regering sy deel gaan doen. As jy kyk na die fotos op sosiale media dan het heelwat van die regering se mense sommer vroeg aan die slaap geraak of met hulle slimfone begin speel. 

  • Daagliks lees jy in die media van almal wat 'n eier te le het oor Suid Afrika en wat gedoen en nie gedoen moet word nie. Dis die een ondersoek na die ander en dit laat my dink aan my skooldae toe kinders so onder mekaar baklei het en die een die ander een "verklik" het.  Dit was bloot kinderpret maar hier praat ons van 'n land en 'n sogenaamde regering se doen en late in die donker en partykeer sommer in die lig ook. 

ADVERTORIAL

Donaldson

Filters

Farming Diary

Apr
25

04.25.2019 8:00 am - 9:00 am

May
22

10:00 am 05.22.2019 - 11:00 am 05.23.2019

All Africa News: Latest

Feed not found.