ADVERTORIAL

HOLLARD

VERSEKERING

Die invloed daarvan is nie beperk tot 'n toename in temperatuur en veranderende reënvalpatrone nie, maar ook tot 'n toename in intensiteit en frekwensie van droogtes, hittestres en vloede. Landbou word natuurlik nie net beïnvloed deur klimaatsverandering nie, maar dit dra ook by tot aardverwarming. Nie alle landbouproduksiestelsels het egter dieselfde invloed nie.


Danksy die kanteling van die aarde se denkbeeldige as, is ons wêreld nie naastenby die eentonige plek wat dit andersins sou gewees het nie. Hierdie as hel met ’n hoek van 23,5 grade oor op die vlak van ons planeet se kringbaan om die son en wys altyd in dieselfde rigting. Die gevolge is dramaties vir die mense wat nie in die tropiese dele van die aarde woon waar dit regdeur die jaar warm is nie…


ADVERTORIAL

SASOL

FERTILIZER 

Farming Diary

Mar
3

03.03.2020 - 03.05.2020

Jun
17

06.17.2020 - 06.19.2020

ENCA - Latest

Feed not found.