AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 10th October 2021

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Frankryk is tans die land in Europa met die hoogste bevolkingsaanwas. Terwyl die Franse regering omvattende programme het om gesinne te ondersteun om meer kinders te kry word die huidige bevolkingsgroei in Frankryk ook sterk gedryf deur immigrasie en is die hoë bevolkingsaanwas in Frankryk, net soos in die meeste ander Europese lande, veral onder Moslemimmigrante wat baie groot gesinne het.

All of South Africa’s ports are operating well below their design capacity. Transnet’s latest statistics show that Durban, after enjoying higher volumes in May and June compared to the same months in 2019, is now below the pre-Covid throughput.

Die Kunsmisvereniging van Suider-Afrika het die aanstelling van sy raad se nuutverkose voorsitter, Henk le Roux, bekend gemaak. Hy sê die vereniging speel ‘n belangrike rol in die kunsmisbedryf in Suider-Afrika. Le Roux sê vir hom beteken dit die betrokkenheid by belangrike rolspelers in die bedryf en om lede se belange te beskerm.

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sê die ekonomie het aanhou herstel ten spyte van terugslae weens verskeie vlae Covid-19 en die onrus in Julie in KwaZulu-Natal en Gauteng. Die bank het sy Monetêre Beleidsoorsig vir hierdie maand vrygestel.

The growing use of nitrogen fertilisers in food production worldwide is increasing concentrations of nitrous oxide in the atmosphere. This greenhouse gas is 300 times more potent than carbon dioxide and remains in the atmosphere longer than a human lifetime.

’n Bogemiddelde kans bestaan dat oorstromings en gepaardgaande skade oor dele van die somerreënstreek kan voorkom, veral in gebiede stroomaf van groot opgaardamme. Die bufferkapasiteit van al die groter damme is binne 20% van hul totale kapasiteit.

Intercropping is a husbandry system by which different crops are grown at the same time on the same area of land. The system has been practiced in many parts of the world in a variety of ways depending on the producer's need, i.e., hay, silage, graze, or green chop.

Koolhidrate speel 'n belangrike rol in wortel- en lootgroei, blom, vrugset, vruggrootte en vruggehalte. Dit is belangrik in eenjarige gewasse en meerjarige vrugtebome soos avokado’s, sitrus en neute, asook sagtevrugte soos druiwe, kern- en steenvrugte wat bekend is vir hul hoë energiebehoeftes.

Die vlaag veldbrande wat sedert Augustus vanjaar reeds sowat 455 000 hektaar weiveld in die Noord-Kaap verswelg het, is 'n groot bron van kommer vir die polisie en 'n indringende ondersoek word nou geloods na die moontlike oorsake van die brande.

Adjuvants have been used in South Africa for decades. However, many people still don’t appreciate the value that adjuvants add to crop protection product (CPP) applications. Adjuvants are therefore still often regarded as an optional extra that can be left out to reduce costs.

Japan's famed Wagyu beef, a delicacy that can cost more than $200 a pound at some top restaurants, could become much more affordable in the form of a lab-grown replica.

Agriculture is a highly climate-sensitive industry, and as climate change intensifies causing changes in climate patterns and more severe climate events, like floods or extended periods of dry spells during critical growth phases of crop production, farmers must contend with increased production risk affecting the outcome of yields and, ultimately, a threat to the sustainability of their operations.

The current environment is challenging for the global fruit and vegetable trade. That is why a number of importers shift their focus to premium domestic fruit instead. Import fruit used to account for about 70%-80% of high-end supermarket fruit in first-tier cities, but this year that ratio dropped to about 30%-40%. Thomas Wang analyzed this development from the viewpoint of distributors.

Bosindringing van natuurlike habitat is wêreldwyd ’n uitdaging. Kundiges meen Suid-Afrika is, naas Australië, die grootste slagoffer van dié probleem. Miljoene hektaar van die natuurlike omgewing is al deur in- en uitheemse indringerplante ingeneem, wat veral veeboerdery kniehalter.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.

DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS. 

No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

As Leeu se kind ook jou geriewe gebruik.

Loo is not always safe & reliver for humans, sometime it can be used by others too...@susantananda3 @ParveenKaswan @PraveenIFShere @Saket_Badola pic.twitter.com/MNs9pwCycC

— WildLense® Eco Foundation 🇮🇳 (@WildLense_India) October 2, 2021

Einstein was 'n baie slim man 

Olifante op 'n staptog

Die Engelse het 'n probleem- kan gerus kom leer by Suid Afrika se landbouers

Dit kan 'n lang proses word- 

Dit wil gedoen wees