Let us assist you in getting to the ROOT of your problem -
VISIT our FACEBOOK PAGE for daily updates- Link on top
We only give you a message- you need to do more research to understand - You are responsible for your Health - don't be a sheep to follow the crowd and make sure you know what is wrong in your body before you only treat the symptoms - we live in 2024 and "drugs" will keep you alive and treat your symptoms so that PHARMA can have a Income forever.
Our own Health products range- Exclusive from Quanlim Life and Life i select
We have our own EXCLUSIVE range of real healthy Supplements-
Only available in our Practise if we know what is wrong inside your body. We do not "DISH OUT" any supplements unless we know what is wrong .
Good quality- EXCLUSIVE TO QUANLIM LIFE
1) Pure Bile
2) Tissue Renewal
3) Quanlim Greens
4) Betaine Hydrochloride acid - Exclusive
5) Methylated Folate
6) Ultimate Digest.
7) Methylated B12 Spray
8) Ultimate Maintenance
9) Methylated HOMOSYSTEINE - Assist. MTHFR
10) Colon Assist
11) Ultimate Cell Health and ATP booster NEW EXCELLENT MTHFR
12) Histamine assist.
13) P5P -
14) Ultimate ANTIOXIDANT AND IMMUNE ASSIST
15) Natrocine Assist
15) Betaine TMG
16) Alpha Lipoic Acid
17) DIM Life
18)Trace minerals and Antioxidant. MTHFR
19) Celtic Salt PURE
Revive Stem Cells- and Testosterone assist will be soon available.
TAKE NOTE- IT is very important- Do not wait -
Quanlim Life do the full test with our unique device and can regenerate the results anytime. We got all the correct ingredients to assist you if you have the MTHFR gene mutation -
It's always good to see happy healthy clients when they come back and they feel better and look better. It's not easy to keep cancer patients positive while getting chemo. We always do our best to assist them and support them. To see how these people get better ..feel better..and start living again is such a privilege. They always come back and they maintain their health. Most of changed their habits and walking a new path. Satisfied and thankful for the knowledge
we obtained over 20 years of practical health experience. Let us assist you in getting your real Health back. We are getting great results on our exclusive methylation scanning program- what a pleasure to get to the root of the problem. You need to feel good about yourself- you need to be healthy and look healthy-
NEEM KENNIS
Ons maandelikse inligtings seminare is 'n "eye opener" vir elkeen wat dit bywoon. Dis lekker om te sien hoe mense reageer rondom ware Gesondheid en begin om verantwoordelikheid te neem vir hulle eie gesondheid . Saam met dit sien ons hoe mense met 'n ander oog kyk na die onverskillige gebruik
"supplements" en die newe effekte van dit en PHARMA se voorgeskrewe "drugs" - Saam met dit besef mense dat hulle moet ophou om simptome te wil behandel en liewer na die oorsaak
kyk.
Ons lewe in 2024- en baie dinge is verkeerd aan ons oorgedra in die verlede deur 'n sisteem wat ons wil beheer en beheer en uit ons liggame wil geld maak. Die eintlik 'n bose kringloop.
Ons doen ook sessies aanlyn - kontak ons gerus as jy en paar van jou vriende aanlyn inskakel. Dankie vir al die positiewe reaksie en opmerkings- ons wil jou gesond sien- Met 20 jaar praktiese ondervinding in alternatiewe gesondheid probeer ons altyd om die oorsaak te kry en en reg te behandel. Moenie simptome ignoreer nie- en nog minder iets gebruik om die simptome te laat wegraak. Meeste van die voorgeskrewe "drugs" gaan net jou simptome beheer en voor jy weet is jy in die hande van Pharma en sy meelopers. Ons werk net op DNA vlak en gebruik net die beste toerusting - maar kennis om al hierdie inligting te verwerk is die sleutel.
Die regte manier. Ons lewe in 2024- en baie dinge is verkeerd aan oorgedra in die verlede deur 'n sisteem wat ons wil beheer en beheer en uit ons liggame wil geld maak. Dankie vir al die positiewe reaksie en opmerkings- ons wil jou gesond sien
Thanks for all the positive replies -
By ons is jy spesiaal- en wil ons jou gesond sien- Vry van al die kwale en allerhande Sintetiese pille en voorgeskrewe pille wat jou liggaam verniel en jou ontneem van 'n gesonde liggaam. Jy kan gesond word as jy die regte plan en metode volg- Dis in jou om al hierdie kwale te oorkom en vry te kom- en wees versigtig wie jy glo en - alles werk nie altyd nie. Baie dankie vir al die e posse wat ons weekliks ontvang van oor die hele wereld asook die positiewe terugvoer op die inligting wat ons weekliks hier plaas. Dis net so aangenaam om almal in hulle persoon te ontmoet tydens hulle afspraak met ons.
BREAKING NEWS
Johann will start online practicing and a yearly visit in California in USA in the next months-. Apart from practising online and giving seminars we also work in several Cities and Towns around South Africa.
Saamgestel deur Johann Pretorius -
Professionele Gesondheidspraktisyn Pretoria - Gesonde gesondheid sorg- en 25 jaar van praktiese ondervinding
I update myself on a monthly basis with 3 of the world leaders in real Health care- in Germany, Switzerland and the USA.
You can book at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Wat se ons Klieente -
Hallo Johan, ek wou nog vir jou se - my hande het in die afgelope 6 jaar konstant gepyn van die osteo arthritis, soms so erg dat dit gevoel ht of ek koorsig was. Ek het op Exinef 90 mg geleef en soms vir dae die 120mg gebruik. Vandat ek jou pille begin gebruik is my hande nooit meer seer of inflamend nie. My duime is soms so bietjie seer maar nie eens genoeg om 'n exinef te drink nie. Dis amazing en kan dit nie glo nie!!!!!!! BAIE BAIE BAIE DANKIE!!!!!!Santie
What a pleasure to meet you Johan- you really changed my health. I was drinking a lot of supplements over years with no results- Thankyou -you indeed know your work - Rulande.
QUANLIM LIFE - LIFEISELECT
We only make use of Suppliers who practise the following
We only purchase raw herbal ingredients from reputable manufacturers.
A signed certificate of analysis must accompany each ingredient.
Even from excellent sources, we occasionally reject a herbal extract because it does not meet our strict requirements.
All our products are manufactured in sterile environments.
We adhere to strict international Good Manufacturing Practices.
Our manufacturing facility is inspected by the Medicines Control Council on a regular basis.
Up to date batch records are kept on all manufactured products.
To ensure safety, shelf life and stability on our dermatological products, stability testing is done on a regular basis.
Message
Regulation 42(4) prohibits any off-label statements. This means, any indication for which a product is not registered for that use by SAHPRA – the medicines regulatory authority. Any person or entity, are offences in terms of section 29 of the Medicines Act, which could attract fines or even imprisonment. What is permitted are disease awareness campaigns, which we as a company fully support, as they benefit public health, if the public and patients are empowered. Disease awareness activities may however not lead to the support, endorsement or recommendation, specifically or by implication, of any specific schedule 2 to 6 medicine. South Africa.
BOODSKAP
Die media is vol van allerhande inligting rakende gesondheid en wat jy alles moet drink- sluk- doen en nog meer om gesond te wees. Meeste van die inligting is daarop gemik om een of ander tyd aan jou 'n produkte verkoop wat jy gaan koop omdat jy alles geglo het wat aan jou gewys en vertel is. Voor jy enige pil in jou mond sit moet jy weet wat presies fout is in jou liggaam- om simptome te wil aanspreek is fataal. Baie van die sogenaamde gesondheidsprodukte bevat
"filler"s wat baie gevaarlik is- al se dit nie so nie- dan is daar die kans dat jy jouself kan oordoseer met een of ander vitamine wat baie skade kan veroorsaak in jou liggaam. Wanneer dit generis is daar iets anders wat vernietig word in jou liggaam. Saam met dit is die kwaliteit van meeste van die produkte baie swak...en dan is daar nog mense wat vir jou allerhande boererate gee wat sekerklik werk en die simptome wegneem- maar die oorsaak word nie aangespreek nie. Simptome beheer gaan jou nie gesond maak nie. Wees maar versigtig vir al die raad en allerhande toerusting wat gebruik word om jou te oortuig dat daar fout is met jou.. en dat jy een of ander produk moet aankoop. Dis jou liggaam en mense gaan allerhande manier probeer om iets aan jou te verkoop. Pas jou liggaam op en besoek 'n professionele Gesondheids praktisyn met jare van praktiese ondervinding.