DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,
The Economist publiseer jaarliks insiggewende inligting oor 113 lande se voedselsekuriteit. Die indeks word verwerk aan die hand van inligting wat oor vier hoof faktore ingesamel word, naamlik, bekostigbaarheid, beskikbaarheid, veiligheid en impak op die omgewing.
The wool market once again delivered good results this week and closed 2,1% up from the previous week, at an average of R172,63/kg. A total of 9 640 bales was offered, with certified sustainable wools comprising 13% of the Merino wools offered.
The "The Production, Processing and Preserving of Red Meat in South Africa 2020" report has been added to ResearchAndMarkets.com's offering. This report focuses on the production, processing and preservation of red meat and red meat products, with a specific focus on cattle (beef and veal), sheep (lamb and mutton), pigs (pork), game and goats.
Die regering het die nasionale ramptoestand met ‘n verdere maand verleng. Dié verlenging is vandag in die staatskoerant gepubliseer. Dit kom bykans ‘n jaar nadat die ramptoestand aanvanklik op 15 Maart verlede jaar aangekondig is in reaksie op die coronaviruspandemie.
“Volhoubare waardetoevoeging vind nie in isolasie plaas nie, en daarom is dit belangrik dat besigheidslui as’t ware vanuit hul onderskeie operasionele loopgrawe na mekaar sal uitreik en sáám na werkbare oplossings vir die land se verskeie uitdagings soek.”
DAAR is deesdae te veel bos in die Bosveld. Bome en struike staan ook al hoe digter in groot dele van die Laeveld, KwaZulu-Natal, Noord-Kaap en Oos-Kaap. Hierdie toename van inheemse struike en bome in savanne- en grasveldgebiede staan bekend as “bosverdigting” of “bosindringing”.
When not wind-bound, the port of Cape Town can move 16,000 containers per week, but unfortunately the southeaster wind has been “exceptionally bad” at times this season, notes Terry Gale, chairperson of the Western Cape Exporters’ Club, which represents many in the fruit export industry (fresh produce is the majority of cargo exported from Cape Town).
There is welcome news coming from the agricultural industry, as the industry forecasts 3.5 million tonnes of grain movement during the forthcoming season. The initial indications point to the distribution of 50/50 imports versus exports; however, the harvest is guaranteed to be a record. Up to 90% will likely move through Durban.
Shoprite and Checkers have purchased more than 1.5 million litres of wine from South African farms since the start of lockdown to help ease the burden brought on by Covid-19.
Daar blyk om min verligting vir verbruikers te wees met die jongste syfers vir inflasie wat vir Februarie bekend gemaak is. Pryse in die sogenaamde verbruikers mandjie het met 0,4 persent op ‘n maandelikse basis gestyg maar die inflasiekoers is steeds op 2,7 persent. Voedsel het ‘n persentasie punt tot die algehele inflasie bygedra en pryse het met 1,2 persent gestyg.
In 'n onlangse verslag oor die toekomstige optrede wat Suid-Afrika behoort te volg, word aangetoon dat die krisis om elektrisiteit op te wek, aansienlik beter is as wat die huidige beplanning is. Die regering klou van aan Eskom, die stat se bankrot entiteit, waarvoor miljarde Rand nodig is om die plek staande te hou.
Ondanks dekades van openbare gesondheidsveldtogte verbruik Amerikaners ál minder vrugte en groente. Sedert die Produce for Better Health Foundation (PBH) 10 jaar gelede ’n verslag oor Amerika se varsprodukteverbruiksneigings begin publiseer het, het verbruik met amper 10% gedaal.
Organic farming is a natural agricultural system that originated early on in the 20th Century in response to rapidly evolving agricultural practices. Certified organic farming contributes to more than 75% of the world's agricultural production. Worldwide, it is one of the most productive and cost-effective agricultural systems.
Sowat 38 miljoen van die Suid-Afrikaanse bevolking bly in stedelike gebiede en slegs 20 miljoen in landelike gebiede. Dit is volgens die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad, of WNNR, wat voorspel die bevolking in stedelike gebiede kan teen 2050 na tussen 58 miljoen en 62 miljoen mense toeneem.
Suid-Afrika is baie naby aan die fiskale afgrond, maar dit lyk asof die ANC-regering besef hy kan nie voortgaan om bo sy vermoë te bestee en geld te leen om die tekort te finansier nie. Dit was ’n moeilike begroting wat mnr. Tito Mboweni, minister van finansies, ter tafel geplaas het.
Die Ford Mustang is op 9 Maart 1964 bekendgestel, en was van die begin af ‘n ongekende sukses wat Ford nie verwag het nie. Die maatskappy het destyds gereken dat die Mustang in die eerste jaar dalk 100 000 modelle sou verkoop, met sowat 20 000 in die eerste paar maande.
For the first time ever grape growers were limited in their deliveries to cold stores as the facilities ran full of not only grapes, but also stonefruit, apples, pears, the first avocados, pomegranates and passionfruit. Not enough vessels, not enough containers, compounded by wind and fog and operational constraints: a perfect storm for South Africa’s shipping this season.
Suid Afrika -Die besluit om die minimum loon van plaaswerkers tot by die nasionale minimumloon van R21,69 te bring is omdat die landbousektor nie erg geraak is deur die inperking wat weens die Covid-19 pandemie ingestel is nie, want die voedselwaardeketting is as ’n noodsaaklike diens beskou, het mnr. Thulas Nxesi, minister van indiensneming en arbeid, gesê.
Suid Afrika Transitorooftogte en veediefstal – twee prioriteitsmisdade – sal aanhou toeneem terwyl nie een van die OosKaapse polisie se vier helikopters kan vlieg nie, sê die provinsiale voorsitter van die polisievakbond Popcru, Loyiso Mdingi. Hy was tot 2019 ’n kolonel in die Valke in Mthatha.
Sustainable agricultural development and land reform is hobbled because of the challenge in acquiring and providing title deeds and other land security, which makes it difficult for banking and other financial institutions to partner, co-fund and finance agriculture and land reform projects, the Motsepe Foundation says.
Die ad-hoc komitee wat aangestel is om te begin om Artikel 25 van die Grondwet van Suid-Afrika te wysig, het ingestem om ? paar dae opsy te sit vir mondelinge voorleggings.Die wetgewing sal grondonteiening sonder vergoeding in Suid Afrika moontlik maak.
Avocados are high in lutein, a dietary component associated with cognitive benefits. Though avocado consumption's benefits have been studied in older adults and children, no randomised controlled trials had studied its cognitive effects on adults with overweight or obesity, despite 70% of the American adult population falling into that category, said graduate student Caitlyn Edwards.
This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE at www.agrinewsnet.co.za
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar-
No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering. Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep. Met 25 jaar praktiese boerdery ondervinding weet ons wat landbou en sy mense is.
CRA Group skep gereeld nuwe geleenthede in landbou media. Ons landbou mediums Farmingportal en Agri News Net benodig die deeltydse dienste van dinamiese Video and Audio nuus aanbieder. Kennis van landbou en sy mense asook die natuurlike aanleg vir nuus en media aanbieding is 'n vereiste. As jy beskik oor die vermoee om vinnig en op jou voete te dink op jou eie kan werk onder druk en die geskikte stem en aanbiedingsvermoee het, wil ons graag van jou hoor. Ons verwag ook dat jy gemaklik sal wees voor 'n Kamera en mikrofoon . Kennis van video en audio produksie met die jongste rekenaar tegnologie sal aanbeveelbaar wees. Ons gaan jou ook die nodige opleiding gee. Stuur vir ons 'n kort video "clip" waarin jy ons meer vertel van jouself. Nie langer as 3 minute nie. Ons verkies iemand wat voltyds in die landbou betrokke is en op 'n plaas bly of op universiteit is en wat plaaslewe ken. Vlot Engels en Afrikaans sprekend lees en skryf is vereiste.Stuur video na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. -met kontak besonderhede.
Ons begin eersdaags met 'n nuwe kompetiesie- Laai vandag nog AGRI NEWS Net af op jou slimfoon-
As dit Reen- en die water loop
When you’re hot, you’re hot... pic.twitter.com/BfuaCeqUju
— The Flow Farmer (@PetersenFarms) March 10, 2021
Victoria Valle in Zimbabwe
#VictoriaFalls is currently flowing at its highest in decades
— Tourism Guide Africa (@TourismgAfrica) March 9, 2021
Video @vicfallsguide pic.twitter.com/aOy7L8BFIZ
En die Wynboere is hard aan die werk met hulle druiwe oes
It was a great day. 😉🍷🍇 pic.twitter.com/vJ4RpasRkH
— Kwagga Boucher (@KwaggaBoucher) March 11, 2021
Hier is dalk 'n oplossing vir brander ry-
😆🥳🥳💪💪👌 https://t.co/hq2X06Sc6k
— 🔎🆘🐔#JouHaan🐔🆘🔍 (@noujouhaan) March 12, 2021
Dis hoe sterk 'n Olifant is.
The majestic power of an elephant💪 pic.twitter.com/0NZlRjURYp
— De Goede Volger (@VolgerGoede) March 13, 2021
Dis nie maklik om te boer nie
LALELANI!!!! We go through a lot!!!!! 😭😭😭😂😂😂😂😂 pic.twitter.com/tT18H5wqMt
— FreshNest Farmer (@ThandoMagane) March 13, 2021