Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year-
This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
Palm oil imports have been growing consistently over time, more than doubling from 248 000 tons in 2001 to 525 000 tons in 2020. Just a few places down the list, annual sunflower oil imports of more than R2 billion also appear among the top imported agroprocessing products.
Klimaatsverandering is ‘n uitdaging vir verskeie gewasse en sommige kenners meen dat koring die swaarste sal kry omdat die gewas koue toestande nodig het, terwyl mielies redelik hittebestand is. Volgens Gilbert Mulonda, die bestuurder van akkerbou en tuinbou word koring ondersoek maar, die gebied om die Oranjerivier is nie geskik nie, al het die gewas baie water nodig.
Jaarliks wanneer ons span boerderye besoek deur die land asook in die buiteland is dit mooiste gesig om 'n Oupa nog in die boerdery te sien. Meestal kalm en bedaard en nog vol lewenslus, loop meeste van die gryskoppe rond met wysheid wat jy nerens te koop gaan kry nie. En om sy eie kleinkinders so om hom te sien vol geluk en liefde is nog 'n mooier gesig. Lees gerus die artikel.
Die reuse-stygings in die prys van voedsel het nie veel te make met die Covid-19 pandemie nie, maar meer te doen met die hoë pryse van brandstof en kunsmis. Die afgelope week se stewige styging in die prys van petrol (R1,21) en diesel (R1,48) om nie eens te praat van die rekordhoogtes van kunsmispryse nie, sit die verbruiker én die boer op die agtervoet.
Op die platteland van Suid Afrika is daar letterlik honderde dorpe wat eenvoudig verval. Dit maak mense geweldig negatief oor die toekoms. En die regering is nie in staat om hierdie kwessie op te los nie. Daar is geen politieke wil nie -Baie min dinge werk in die plaaslike munisipaliteit- ons het net te veel van die mense verwag- Dis nou die gemeenskap se wie wil en regruk.
Meer as nege miljard mense moet teen 2050 gevoed word. Bykans 40% van die nie-gevriesde landarea word deur woude bedek en ’n verdere derde deur natuurlike weiding (veld – steppe van Mongolië, Toendra, Afrika-savanne, en grasvelde in berggebiede en halfwoestyne), wat uiteraard nie vir gewasverbouing gebruik kan word nie.
Even tilling the soil – breaking it up with ploughs and other machinery – exposes carbon buried in the soil to oxygen in the air, allowing microbes to convert it to CO?. Farmers usually do this before sowing crops, but what if they could avoid this step?
Dawie Maree, head of information and marketing at FNB Agriculture, said the agriculture sector had already mechanised some functions and become labour-efficient over the past decade or more, but seasonal employment or short-term employment could come under pressure.
Since the start of the Covid-19 lockdown the agricultural industry has been one of the few bright spots for South Africa, experiencing a real growth rate of 13.1% while the country’s economy contracted 6.4% in 2020.
Vegetable oils that are used in human diets (cooking oil and margarine) and animal feeds constitute one of SA’s largest categories of processed food imports, with a trade deficit of R8.6bn in 2020. Palm oil imports are the largest in this category, ranked fifth out of all food and agroprocessing imports, with more than R4.5bn being imported per annum.
Die lente en vroeë somerreën wat veral oor die sentrale en westelike dele van Suid-Afrika geval het, is uitsonderlik. Vir die eerste keer in jare het daar verlede maand bogemiddelde reën oor groot dele van die binneland voorkom, wat ingesluit het die winterreënstreek en dele van die westelike en suidelike binneland, soos die baie droë Noord- en Oos-Kaap, wat al jare onder droogte gebuk gaan.
– An international Wood Manifesto setting the future roadmap for timber and wood use in construction and other products was launched in the UK last week ahead of the COP26 climate talks. The document seeks to convey that wood is the key material to decarbonise the built environment both quickly and at scale.
Up to 650 million Africans—50% of the continent’s population—lack economic or physical access to sufficient food to meet their minimum needs every day. In planning to transform the continent’s food systems, a shift in focus from supply to demand is necessary, according to a new report Transforming Africa’s Food Systems From The Demand Side from Boston Consulting Group (BCG.
From a nutritional perspective, camel milk is richer than cow’s milk in vitamin C, vitamin B, iron, calcium, magnesium and potassium and contains higher quantities of copper. Although pricier than cow’s milk, there is a noticeable increase in it’s demand.
Beeste en ander veediere het een van die varke in die klimaatsveranderingverhaal geword. Sommige navorsers meen tot 14.5% van alle vrystellings wat uit menslike aktiwiteite voortspruit, is direk en indirek van lewende hawe afkomstig. Daar is 'n wye aandrang op radikale verandering in die produksie en dieet van dié diere om die klimaatchaos te help verlig. Maar watter diere, en waar?
The population has exploded in the last 50 years from 3.5 billion to more than double at 7.4 billion today. To sustain this increase we need more resources. Resources, however, are depleting fast — we are using clean water, clearing forests and losing arable land faster than ever before and crucially, faster than nature can regenerate.
Greenhouse gas emissions from the transportation sector are expected to increase over the next few years, as frequency of air travel continues to rise. While these contributions of greenhouse gas are significant, they can be dramatically reduced with industry adoption and incorporation of biofuel.
In die goeie ou dae van die jare 60, 70 en 80 toe daar nog vrede en liefde tussen mense bestaan het en boerdery nog harde hande werk was- en daar nie "Slimfone" en allerhande ander "gadges" was nie - het Maseey Fergusson een van die beste trekkers gebou- Die reeks het eers bestaan uit die 35x 65 plus en toe die 75 plus wat toe gevolg het met die 135, 165 en die 175 reeks.
A booming domestic market could nurture a new generation of farmers in a flagging industry, said Matthew Harrison, an Amsterdam-based buyer at specialty coffee sourcing company Trabocca. Kenya’s coffee production peaked at 129,000 tonnes three decades ago but has dropped to around 40,000 tonnes due to poor management, global price swings and climate change.
Increasing demand around the globe for ginger have pushed multiple growing regions to increase their production. “The global consumption went up in all sorts of countries, perhaps because of the pandemic. There was an increase in demand from everywhere but the increase in Europe was especially large--almost 60-70 percent,” says Frederico Stuhr of Fort Lauderdale, FL-based Pommer Fresh Foods.
The challenges agriculture poses are well known. The sector covers 40 percent of the Earth’s surface area, produces up to 11 percent of global greenhouse gas emissions, is the largest cause of deforestation and habitat loss and accounts for about 70 percent of the projected loss of terrestrial biodiversity.
Die hoër pryse van rooivleis en hoendervleis, asook van olies en vette was in September van die belangrike bydraers tot voedselinflasie. Die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) sê in ’n ontleding rooivleispryse is hoog weens laer slagsyfers en stygende wêreldpryse. Laasgenoemde geld ook hoendervleispryse, terwyl die verswakking van die rand in die derde kwartaal ’n bykomende faktor was.
Die Massey Fergusson 165 was seker saam met die Ford 5000 een van die mees gewildste trekkers in die laat 60 en 70 jare. In daardie jare was daar nog geploeg en geplant en die trekkers het maklik 'n 3 skaar 20 duim ploeg getrek. Mielies is ook nog in 7 voet rye geplant wat dit maklik gemaak het om tussen die mielies te werk met skoffels en topbemesting.
PLEASE take note- AGRI WRITERS COMPETITION CLOSING DATE- 15th November 2021
This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.
DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS.
No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
So braai jy 9 skape op eenslag - Net in Suid Afrika
lot of rugby today mean lot of braai 😂 pic.twitter.com/dqP6MgVn3O
— Oom Rugby (@Oom_Rugby) November 6, 2021
Dis planttyd in die Vrystaat
Same story different video, that time of year. Still very grateful.🌽🌽🌽 pic.twitter.com/tF7TGJ7Ytb
— Paseka Pienaar (@PasekaPienaar) November 4, 2021
As die wind sterk is
Joh dis weer so bietjie winderig vandag 🌬 pic.twitter.com/JVx3TTSona
— Lulu 🎶💞🎶💞 (@LaureenS91) November 5, 2021
Solar Tegnologie
This solar panel 'blooms' like a flower and produces 40% more energy pic.twitter.com/f5IOEUoWHW
— Vala Afshar (@ValaAfshar) November 5, 2021
Vat 'n uitkoms om so 'n Robot te he- Werk dag en nag en jou lande is skoon
#Technology #Laser #Farming #Terminator #AI #QuantumComputing #Blockchain #Doom
— ITConsulting.LLC (@ItconsultingL) November 5, 2021
AI + Quantum Computing + Blockchain 🔜 John Connor 🙏💯 pic.twitter.com/pAZwTbLnuQ
Sy kan 'n gat in die grond trap
Next Level Farming 😆😆😆 pic.twitter.com/E6n6PHMnvO
— Lubi🤓Lafdewali (@lubilafdewali) November 3, 2021
Strip Till
Sowing Strip till winter beans today using only 5l/acre diesel. No nitrogen fertiliser needed. This system builds soil carbon while producing a commercial crop. Irish farmers growing sustainable, GM free, native protein to offset imports. #cop26 #sustainable pic.twitter.com/WlRJCVbXly
— Tony Bell (@TonyBel88788442) November 4, 2021
Baie mooi vet Osse
Washa.... 🔥🔥🔥🔥 pic.twitter.com/EvrRBK6WTw
— Farm_guy_wa_bokoni_bophirima (@Moagisi20) November 5, 2021
So word 'n ketting gemaak
How large chains are made pic.twitter.com/TSqU6rycFB
— Thingy things (@nerds_feed) November 5, 2021