Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year-
This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
Lees eers hier-
Ons is nou weer 'n week in die sogenaamde Covid sessie- nadat die Verkiesings sessie afgehandel is. Dis tyd dat ons as nugter denkende mense begin wakker word en ophou glo wat die media en al die sogenaamde slim mense ons daagliks voer. Elkeen van hierdie mense verdien 'n salaris en gaan nie nou buite die reels praat nie. Die ergste van alles is, dat ons tans beheer word deur betaalde staatsamptenare wat met ons belasting geld betaal word. Netso word die wereld gesondheidsorganisasie beheer deur lande wat skenings doen. Die Suid Afrikaanse regering wat deur die media so gereeld Covid infeksies data deurgee, moet begin om ook die data en syfers van al die mense wat emosioneel en geestelik ongesteld raak agv al die negatiewe nuus en dreigemente ook deur te gee. Dit gaan baie meer wees as die infeksie syfers wat absoluut 'n geld maak storie is en aangeblaas word deur die media. en nie altyd akkuraat is nie. Mense sterf nie aan Covid 19 so baie nie- die meeste het in elke geval een of ander siekte gehad wat gekontroleer was deur die jare met een of ander voorgeskrewe middel. Daar is nie meer tyd nie- begin asb om vrae te vra en moenie alles glo wat aan jou vertel word deur mense met mag en sogenaamde grade en kennis nie. Maak seker dat ons regtig praat van Covid 19 en nie normale griep nie. Want dit lyk al hoe meer of Omicron dalk sommer 'n normale griep virus is wat nou soveel aandag kry. Dis tyd om vas te staan en op te staan teen dit wat ons weet 'n leun is. Nie een industrie in Suid Afrika het enigsins nodig om by die edelagbares te pleit om enige Covid 19 maatreels of beperkings nie in te stel nie.
Gegrond op Suid-Afrikaners se huidige waterverbruik waarsku die Wêreldnatuurfonds (WWF) dat die land teen 2030 ? daadwerklike watertekort in die gesig sal staar. 'n Tekort van 17% word in die vooruitsig gestel vir wanneer die aanvraag na dié natuurlike hulpbron die aanbod daarvan sal oorskry.
Farming has been recognised for the key role it can play in helping the UK meet its net zero emissions target by 2050, with individual farmers being encouraged to do their bit. There’s no magic bullet or one-size-fits-all approach, say experts, who highlight that we will need a multitude of different options to both reduce emissions and capture or store carbon in soils and woodlands.
A 2020 report found that nearly 690 million people—or 8.9 percent of the global population—are hungry, up by nearly 60 million in five years. The food security challenge will only become more difficult, as the world will need to produce about 70 percent more food by 2050 to feed an estimated 9 billion people.
There is optimism around the new season of South African grapes. The first crop estimates for 2021-22 were just released with expected volumes between 70.6 and 77.7 million 4.2kg cartons.
Farmers across the Free State are hard at work as they are repairing roads in an effort to keep holidaymakers safe and transport input products to their farms for the planting season. This is according to Free State Agriculture, which says in a statement that this is done in anticipation of the festive season approaching and the heavy summer rains that are predicted.
Agri News Net-Farmingportal.co.za and Hollard Insure are proud to announce the 10 finalist in our Junior Agri Writers Competition for 2021- In no specific order we congratulate the following 10 finalist. Lunay Saayman- Vuyiseka Myeki - Banelise Mhlangu - Yolanda Maphalala -Rachel Rossouw- -Masiziba Hadebe -Michelle Marais-Gareth Wilks -Karen Truter- Artvilla Sanela Dakamela.
Die Noordwes Kamer van Handel en Nywerheid sê die belastingstelsel moet hersien word in die lig van die aansienlike skerp stygings in die brandstofprys. Verlede maand het die petrolprys met een-rand-21-sent per liter gestyg en diesel met een-rand-48-sent ‘n liter. Vroeër die week het die petrolprys weer aansienlik gestyg met 75-sent ‘n liter en diesel met sowat 72-sent ‘n liter.
Around 95% of the food we eat grows in the earth. However, more than one-third of the world’s soils are degraded; without rapid action, this figure could rise to 90% by 2050. Soil erosion decreases the water, nutrients and root-space available to plants. Healthy roots enable better use of nutrients and water.
Oxygen is the not-so-magical ingredient that turns wine into vinegar. So it stands to reason that the key to preserving the life of your wine lies in letting as little oxygen come into contact with it as possible. With this in mind:
Die sywaartse beweging van die Australiese wolmark en die effense verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede, het daartoe gelei dat die Suid-Afrikaanse wolmark onveranderd bly.
Cabbage supply remains good and is currently sourced from multiple areas, such as Free State, Bapsfontein and Brits. Good quality produce sold between R50 and R60 per bag, with the poorer quality of cabbages selling for between R20 to R25 per bag. Market stakeholders are also reporting firm demand for cabbages.
Moerkwekers is die ruggraat van die aartappelbedryf in Suid-Afrika. Die meeste moerkwekers word in die Noord-Kaap en Noordwes aangetref omdat dié gebiede redelik siektevry is. Sowat 40% van die aartappels wat in die gebiede gekweek word, gaan na die mark en 60% word vir moerkweking aangewend.
There is heightened uncertainty worldwide in the wake of the new Covid-19 variant, Omicron. The resultant travel bans against several Southern African countries will have a devastating effect on their tourism industries and associated businesses over the summer months, the most important revenue earners for this sector.
Global production is expected to increase to 25.73 million tons in 2021/22. While mill use is expected to remain robust during 2021/22, global stocks are believed to be sufficient to meet increasing demand. The international reference price of cotton, as measured by the Cotlook A-Index, has risen dramatically during the 2020/21 season and continues to rise into the 2021/22 season.
Rooivleis is een van die mees voedsame kossoorte wat daar is. Dit is propvol vitamiene, minerale, anti-oksidante en ander voedingstowwe wat ‘n oorweldigend positiewe uitwerking op menslike gesondheid het.
Daar het dadels gekom van Oos-Vrystaatse boere se harde werk om die polisie te help om veediewe in die gebied vas te trek. Dr. Jane Buys, risiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), sê ’n verslag deur veiligheidsverteenwoordigers in die Bethlehem-Paul Roux-gebied is aan mnr. Bheki Cele, minister van polisie, oorhandig om te wys watter groot probleem veediefstal in hul gebied is.
Die covid-19-pandemie het armoede en wanvoeding laat styg tot vlakke wat vir meer as ‘n dekade nie gesien is nie en jare se vordering is uitgewis. In 2020 het die aantal mense wat in uiterste armoede leef met 97 miljoen gestyg en die aantal mense wat aan wanvoeding ly het met tussen 118 miljoen en 151 miljoen toegeneem.
Around 95% of the food we eat grows in the earth. However, more than one-third of the world’s soils are degraded; without rapid action, this figure could rise to 90% by 2050. Soil erosion decreases the water, nutrients and root-space available to plants. Healthy roots enable better use of nutrients and water.
‘n Groeiende aantal Amerikaners verkry nie genoeg yster uit hul diëte nie en dit kan bes moontlik toegeskryf word aan veranderinge in boerderypraktyke asook die feit dat daar wegbeweeg is van vleis, rapporteer wetenskaplikes.
Die gebruik van dagga as kos dateer 10 000 jaar terug, maar volgens die ministerie van gesondheid en Sahpra het dit nie voedingswaarde nie, sê mnr. Ricky Stone van CTAA. Alle dagga moet as voedsel geklassifiseer word, behalwe wanneer dit as deel van medisyne aangebied word of individuele of gekombineerde komponente daarvan in ’n produk geformuleer is.
This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.
DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS.
No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
Dit gebeur as jou maaitjies jou los.
— Mads (@MissusMads) November 30, 2021
Kyk net mooi maak die olifant skoon
— The Unexplained (@inexplicablevid) November 30, 2021
Springkane net waar jy kyk
Bruin sprinkaan plaag swerms in die Jansenville distrik vanoggend. Volgens 'n plaaslike bron het een boer alleen 65 kolonies gespuit in een week. 📹Jan Meyntjes pic.twitter.com/9Tifc2BIMV
— ReenvalSA (@ReenvalSA) December 2, 2021
Dis nou lekker speel.
— Animal being Bros (@AnimaIBeingBros) December 3, 2021
Dis hoe ons mense beheer word deur betaalde staatsamptemare wat nou 'n se het oor jou lewe.
Paradise in Australia. pic.twitter.com/BXNrwFzRy5
— Evelyn Rae (@_evelynrae) December 3, 2021
Dit is wat ons elke dag moet aanskou. Suid Afrika
.. And they are looting the trucks.. Where are wannabe Capone and 'chief?' SA is burning, looting, destroyed... pic.twitter.com/bno1iDKq1U
— Esté1966 (@Est19661) December 3, 2021
Ons beeste kry nog steeds die skuld
WATCH: A Norwegian technology company hopes that it can use artificial lightning to help trap the release of methane – a potent greenhouse gas – from cow dung and mitigate the effects of climate change pic.twitter.com/SRktZBWfDs
— Reuters (@Reuters) December 4, 2021
En so begin die wereld al hoe meer leer om regte mense te maak
The robot wakes up and takes a deep breath pic.twitter.com/nQeiyRSbYx
— Vala Afshar (@ValaAfshar) December 2, 2021
Dit reen lekker oor groot dele van ons land
Een maal in ‘n leeftyd ervaring, op ons plaas Rooiwal (Kong-kongs) in die Kamiesberge - Garies distrik. Die rivier het invloed afgekom, soos nog nooit vantevore nie; alles voor hom platgevee.
— ReenvalSA (@ReenvalSA) December 5, 2021
🎥Drienie Ellis Visser@AgriSA1904 @ewnreporter @JoelGuy_ @SAWeatherServic pic.twitter.com/cswdoX9n6J