Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year-
Meeste van Suid Afrika se inwoners het Kersfeeskoors onderlede en daar is nog net een week oor dan is dit Kersfees- Die kusgebiede van Suid Afrika is vol bespreek soos mense uitgehonger is vir die see en alles wat lekker is . Suid Afrika is groen en nat en dit gaan sekerlik 'n lekker nat Kersfees wees vir ons landbouers wat een van die beste jare ooit beleef het wat oeste betref. Aan die einde van hierdie jaar kan ons terugkyk en inderdaad sien daar was baie uitdagings en daar was baie seëninge, wat ons nie moet miskyk nie, daar was ten spyte van baie dinge genoeg kos. Genoeg om te koop, genoeg om te verdeel, genoeg om planne mee te maak. Dis een ding om te kyk na duisende kinders wat nie kos het nie, en bejaardes, gesinne en individue en planne te probeer maak. Dit is totaal ’n ander saak as daar nie kos in ’n land is om ’n plan mee te maak nie.
Daarom eer ons die boere van Suid-Afrika vir voedselsekerheid.
Waar jy ookal is die Kersfees- geniet dit. Ons span by CRA Media is soos gewoonlik aan diens en jy kan nog steeds jou daaglikse vars landbou nuus kry op AGRI NEWS NET en farmingportal.co.za - 365 dae van die jaar bring ons jou nuus wat jy kan vertrou.
This is AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
With the Covid-19 pandemic having decimated various sectors, leaving many without jobs, some people have set their sights on entrepreneurship opportunities, and some of these include hydroponic farming.
There was a bit of a bakkie surprise when Toyota Motor Company boss Akio Toyoda unleashed his significant and unexpected new battery electric vehicle philosophy for the company. It includes the launch of over 30 new Toyota and Lexus battery electric models as part of a multi-billion dollar program to sell over 3.5 million electric Toyotas a year by 2030.
Generally, the various Fruit SA programmes performed well during this period. There was steady progress in transformation by Fruit SA member associations, and the total area under fruit production by black people reached 17 469 ha at the end of 2020.
Argentina announced it will relax a beef export cap enacted midyear to curb domestic food inflation. And China said it will ease restrictions on Brazilian beef imports imposed after “atypical” mad cow was detected in early September. The two South American countries are among the world’s biggest beef producers and exporters.
Suid-Afrika kan nou spog met ’n koringoes van 2,153 miljoen ton – die grootste verwagte koringoes sedert 2002 toe dit 2,427 miljoen ton was.Die nasionale oesskattingskomitee het in sy vyfde skatting vir wintergewasse die koringoes met 36 000 ton (1,7%) opgeskuif van die vorige skatting tot 2,153 miljoen ton.
As die private sektor by spoorvragvervoer betrokke kan raak, sal dit onmiddellik miljarde rande se beleggings en sakegeleenthede ontsluit. Die regering durf nie langer hiermee talm nie – veral omdat dit die staat nie ’n sent sal kos nie.
Mense sal mooi met hul braaibegrotings vir die vakansie te werk moet gaan aangesien vleispryse weens veerkragtige seisoenale vraag en die inkrimping van aanbod hierdie maand rekordhoogtes bereik het, sê mnr. Paul Makube, senior ekonoom van FNB Agribesigheid.
Ekonomiese geleenthede vir boere van Suid Afrika lê in die groeiende bevolking wat moet eet, Arm mense is een ding, maar arm mense wat honger is, lei tot revolusie.” Die landbou maak 3-4% van Suid-Afrika se BBP uit, maar saam met sy geïntegreerde waardeketting speel die sektor ’n baie belangriker rol in die ekonomie as wat dié persentasie aandui.
Verreweg die grootste deel van die Suid-Afrikaanse bevolking is verstedelik. ’n Sterk kommersiële landbousektor is noodsaaklik om te verseker dat die stedelinge voldoende en bekostigbare voedsel het. Daar is gereeld debatte oor die grootte van boerderye en die bydrae van verskillende boerderye tot die totale landbouproduksie en dus voedselvoorsiening aan die stedelike bevolking.
Invasive alien plants consume more than 6% of South Africa’s freshwater resources. They invade arable land at an alarming, ever-increasing rate. In many areas of the country they make commercial farming more difficult, or even impossible. In the northern bushveld areas, encroached bush now covers a third of the entire landscape and grows at a rate of 0,6% of the total landmass per year.
The overall picture you see from this diagram is that almost three-quarters of emissions come from energy use; almost one-fifth from agriculture and land use [this increases to one-quarter when we consider the food system as a whole – including processing, packaging, transport and retail]; and the remaining 8% from industry and waste.
The outlook for agriculture in South Africa in the short term is quite bullish due to favourable weather conditions which give momentum to a good year, according to Nico Groenewald, head of agribusiness at Standard Bank.
Good eggshell formation requires critical macro minerals and essential trace minerals supplied in the feed. Calcium in feed is absorbed into the hen’s bloodstream where it is deposited in medullary bone or used directly by the bird. As a calcium reservoir, medullary bone is a buffer between hens’ calcium uptake in the day and calcium deposition around the eggshell at night.
A new research study finds that the equivalent of one cup of fresh blueberries may benefit heart health.This study finds that adding anthocyanin-rich blueberries to a high calorie, high-fat/high-sugar meal results in reduced insulin and glucose levels, lower total cholesterol and improved good cholesterol (HDL-C) and its related lipoproteins in the 24 hours following the meal.
Genetic analyses show that a destructive wheat blast fungus that travelled from South America to South East Asia is now established in Zambia under rain-fed conditions, according to a new report from The Sainsbury Laboratory.
Opul het die week sy vooruitsigte vir vraag na ru-olie in die eerste kwartaal van volgende jaar opgestoot en teruggekeer na sy oorspronklike beplanning dat die pandemie na ‘n einde se kant toe staan. Die groep van olie produserende lande sê die Omikron-variant is lig en sy impak sal van korte duur wees.
Kameelperdbevolkings in Afrika groei met Namibië wat sowat 11 persent van Afrika se totale kameelperdbevolking het. Volgens ‘n verslag van die Giraffe Conservation Foundation het kameelperdbevolkings sedert 2015 met 20 persent gegroei na 117 173 kameelperde tans in die wildernis. Dit sluit al vier kameelperdspesies in.
This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.
DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS.
No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
Dis lekker nat in die Vrystaat
Bietjie te nat in die Vrystaat.🌽🌽🌽My oupa het gesê die enigste “te” in die lewe wat nie mee fout is nie, is te voet, tevrede en te perd.😂😂😂 pic.twitter.com/58h6NBEbQf
— Paseka Pienaar (@PasekaPienaar) December 14, 2021
Kersfeeskoors
Nearly a weeks work 🤣🤣🤣 pic.twitter.com/6Mw291O83C
— Farmers Of The UK (@FarmersOfTheUK) December 17, 2021
Die Engelse het lekker gees gevang
This was me aka @agricontract on @BBCBreakfast this morning talking about the #TractorsLitUp #FestiveFarmers #ChristmasConvoy 1 of 2 pic.twitter.com/c0gbZasOQz
— Farmers Of The UK (@FarmersOfTheUK) December 19, 2021
Tegnologie op sy beste
Technology .. Smart Farming pic.twitter.com/KX2ruHxZlm
— Divah Phiri (@PhiriDivah) December 17, 2021
As jy te veel geld het en te veel drank
Mens kan vir @Danman_Za ook net aantrek. https://t.co/Leunlu2ZHg
— ⭒𝑱𝑪 🇿🇦 𓆃 (@JCAdv_WX) December 18, 2021
Suid Afrika is groen en dit reen nog steeds lekker oor groot dele van die land
Lekker sag val die reën…
— ReenvalSA (@ReenvalSA) December 18, 2021
Kathu
Noord-Kaap
KalahariGolfJagenLandgoedEstate
18/12/2021📸Nick Swart @peoples_weather @JoelGuy_ @SAWeatherServic @VoxWeatherZa @afriwx @AgriSA1904 pic.twitter.com/4vUExuvPum