AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 30th January 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 30th January 2022

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about-   

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Aanduidings is dat die petrolprys en dieselprys met meer as R1 gaan styg in Februarie 2022- saam met dit het die Reserwebank hulle eeu oue tradisie van rentekoers verhogings voortgesit en die rentekoers met 25 basispunte verhoog. Die regering met sy duur en gulsige brandsof beleid is die grootse drywer van ons sogenaamde inflasie. Die rentekoersbeleid van die Reserwebank en die ander sentrale banke in die wêreld is die enkele grootste dwaling in die ekonomiese wetenskap waarvoor daar geen bewyse bestaan nie- Die aansprake van die Bank dat sy rentekoersbeleid die inflasiekoers binne sy inflasieteikens van 3% to 6% kan beheer is nie waar nie en nog minder korrek. Sy beleid kan nog minder die waarde van die geldeenheid beskerm of ekonomiese groei stimuleer nie. Inflasiekoers word deur al die plaaslike en internasionale politieke en ekonomiese faktore bepaal wat ‘n invloed op die vraag en aanbod van goedere en dienste uitoefen, asook die waarde van die geldeenheid, respektiewelik.  Ekonomiese groei word deur die vraag- en aanbodkant van die ekonomie geskep wat elke kwartaal deur Statistiek SA bewys word wat deur die winsmotief van die privaatsektor gedryf word.

Ons moet ophou om aan al die ekonome se lippe te hang wat so diensgewys saam met die Reserwebank praat en hulle beleid bevorder.  Ons landbouers dra alreeds swaar aan gulsige insetverskaffers se hoe pryse vir landbou insetkoste asook ander middele .Die hoër koste om skuld te delg sal gevolglik winsmarges in die landbousektor wegvreet. Saam met stygende insetkoste kan dit vir boere probleme skep op die lang duur. 

Intussen is die ANC regering besig om stadig maar seker ons landbouers ook te druk om deel van die BEE sage te word. Die B-BBEE-sertifikate wat aan die PPECB verskaf moet word, sal gebruik word om die vlak van voldoening van die sektor as geheel te bepaal en dat die PPECB nie die vlak van voldoening van individuele entiteite sal evalueer nie. Verder is dit gekommunikeer dat die PPECB nie tans vereis dat sy kliënte B-BBEE geregistreer is of dat hulle ’n spesifieke B-BBEE-gradering behaal nie. Met bewoording soos ‘tans’, ‘in hierdie stadium’, ens. wys dit duidelik dat die gebruik van B-BBEE-sertifikate in die toekoms ’n invloed gaan hê ,op ons landbouers se uitvoere.  Lees gerus TLU se persvrystelling. Hierdie en nog ander maatreels gaan Suid Afrika se voedelsekeruteit onder geweldige druk plaas.  

 

Hortgro, South Africa's apple and pear grower association, is set to expand its promotional campaign in India in the upcoming season, following the successful launch of its market development programme in 2021.

Klink vanjaar op 2 Februarie om 20:00 ’n glasie en vier 363 jaar van Suid-Afrikaanse wynerfenis.Hierdie betekenisvolle dag vier die begin van die land se wynbedryf, en nooi almal met ’n passie vir Suid-Afrikaanse wyn om bymekaar te kom, waar ook al hulle in die wêreld is, om hierdie feestelike geleentheid aanlyn by te woon.

Meganisering het die potensiaal om ongeskoolde arbeid te vervang as gevolg van die herhalende aard daarvan. Dit is maar een van die bevindings van Westley Ferguson van Agri Enterprises terwyl hy navorsing gedoen het oor gemeganiseerde boerdery en die potensiële impak wat dit op arbeidsmarkte kan hê.

The plants that nourish us won't disappear entirely. But they may have to move to higher and cooler latitudes, or farther up a mountainside. Some places may find it harder to grow anything at all, because there's not enough water. Here are five foods, and food-growing places, that will see the impact.

Die Namibiese Pluimvee-vereniging het gereageer op die aankondiging van die direktoraat van veeartseny in die Namibiese landbouministerie wat die hoogs aansteeklike H5N1 voëlgriep onder seevoëls langs die kus by Walvisbaai en Swakopmund bevestig het.

Volgens die Internasionale Monetêre Fonds, IMF, sal sub-Sahara Afrika se ekonomie met 3,7 persent in 2021 groei en 3,8 persent in 2022. In vergelyking met 2020 is dit verwelkomend, maar dit is steeds die stadigste herstel in vergelyking met ander streke. Dié streek het die wêreld se laagste ingeënte bevolking en kritieke ekostelsels, maar het die mees belowende energiepotensiaal.

After a bullish start to the 2021/22 agriculture season with prospects of another excellent season despite cost pressures. The sector faces a further challenge of increased cost of debt following the South African Reserve Bank's (Sarb) decision to raise its repo rate by 0.25% and subsequently the prime lending rate to 7.5%

Die gebrek aan ’n eenvoudige standaard vir brandewynstokery het ruimte gelaat vir baie wanpraktyke teen die einde van die negentiende eeu. Só is brandewynbeleid gebore. Die eerste spesifieke wetgewing om die produksie van brandewyn te beheer en ’n mate van eenvormigheid af te dwing, het eers in 1886 gekom.

Livestock owners should take care to only make use of veterinarians and veterinary technicians who are registered with the South African Veterinary Council (SAVC). SAVC issued this warning after two women, who had been convicted of illegally practicing as veterinary professionals in 2021, were recently sentenced.

Throughout most of the post-unification period, specifically from 1913, the sustained and substantial government support to agriculture was biased towards white (mainly small-scale and impoverished) farmers to commercialize them. Lacking a proportional amount of public support, black farmers suffered as a consequence.

AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 23th January 2022

Soil is a living and life-giving natural resource. As world population and food production demands rise, keeping our soil healthy and productive is of paramount importance. By farming using soil health principles and systems that include no-till, cover cropping and diverse rotations, more and more farmers are actually increasing their soil’s organic matter and improving microbial activity.

For most of us, starting our day with the perfect cup of coffee will provide the fuel we need to power through the day. Still, to create the perfect shot of blended coffee, cappuccino, or steaming hot latte for a commercial, photographers have a few other secret tricks under their sleeves.

The increasing frequency of heatwaves places additional stress on crops and affects the amount of sugar in grapes. Aside from increased temperatures – and the increased risk of droughts and thus water storage, with water issues affecting some of the WC wine-growing regions more than others – rainfall seems to be shifting later into the growing season, which can promote pests and crop diseases.

South Africa -DAIRY MARKET TRENDS DECEMBER 2021 -The upward trend in feed cost is clearly visible since January 2018 and continued into 2021. The average feed cost price (70% yellow maize, 30% soya) for 2021 is 36% higher than the same period in 2019 and 13% higher compared to the same period in 2020.

Baie varkboere in die buurland wat op klein skaal boer, gaan na verwagting nie vanjaar oorleef nie. Die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie se uitvoerende hoof, Johann Kotzé, voorspel dit weens die onsekerhede in die mark wat varkboere onder druk plaas

Die kleinveesiekte Peste des Petit Ruminants (PPR) is besig om stadig maar seker uit die noorde van Afrika suidwaarts te beweeg, en die gevaar wat dit vir Suid-Afrika inhou, moet nie onderskat word nie. Kleinveepes is tans een van die belangrikste herkouersiektes onder skape en bokke wêreldwyd.

When we consider the current operational status of the Cape Town (CT) port, it is clear that the industry, and country, are losing millions of Rands on a daily basis due to inefficiencies resulting in berthing delays. It is similar to what was experienced at the height of lockdown regulations last year.

Nuwe navorsing bewys dat die risikofaktore vir kardiovaskulêre siektes en diabetes dieselfde was onder deelnemers aan ‘n studie wat ‘n gesonde dieet sonder en mét ‘n bykomende 150g beesvleis gevolg het.

The European Union’s new laws come into force, banning farmed animals from being routinely fed a diet of antibiotics – a move that World Animal Protection considers to be the most progressive in the world.

69% of consumers are not confident they know what GMOs are, and less than a third of Americans (32%) say they are comfortable with the use of GMOs in their food products. Roughly 3 in 5 Americans are interested in learning more about GMOs. 74% want to learn more about GMOs’ impact on their overall health. 67% are interested in learning more about the overall safety of GMOs.

A weekly report on dam levels issued by the Department of Water and Sanitation in KwaZulu-Natal earlier this week has shown a minimal increase of the province’s dam levels from last week’s 83.0% to 84.1% this week, during a similar period last year, the province’s overall storage capacity stood at 60.8%.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.

DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS. 

No medium in farming and agriculture give you so much news at one adres.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

Water en nogmaals water- Die magtige Oranje

Dis nie 'n goeie idee om in sulke nat lande te werk nie

Tegnologie verbeter daagliks

Die hond is baie slim

Dit kos baie fokus om die bok te vang. 

So haal jy 'n Hilux uit die sand.

As groot manne begin speel met duur voertuie in die sand