AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 6th November 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 6th November 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

  DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Nuus Kommentaar- New Comments

Ons Edelagbare President is besig om lekker arrogant teenoor die wereld te raak en soos gewoonlik is blamering weer een van sy taktieke om geld t in die hande te kry  en hy se dat Suid-Afrika het baie meer geld van die internasionale gemeenskap nodig as hy ’n regverdige oorgang tot groen-energie wil maak, en hy kan nie bekostig om nog skuld aan te gaan nie. Hy gaan dié boodskap ondubbelsinnig op die COP27-klimaatberaad in Egipte oordra, het Ramaphosa Vrydag op ’n vergadering van die presidensiële klimaatkomitee gesê. Die Suid-Afrikaanse regering se investeringsplan vir ’n regverdige oorgang na groen-energie is terselfdertyd bekend gestel. “Dié plan plaas die bal heeltemal in die baan van die internasionale gemeenskap,” sê Ramaphosa. Lande met ontwikkelde ekonomieë het volgens hom ’n verpligting om armer en ontwikkelende lande te help omdat “hulle grootliks bygedra het tot die skade aan ons klimaat. Hulle het ons gebring waar ons is.”  Weereens sien die edelagbare nie die selfvernietiging in sy eie land en Afrika raak nie.. Hoekom is  sekere lande arm- omdat meeste van hulle nie die vermoe het om welvaart te skep nie- maar te vernietig of te steel.

In South Africa, a country where 'braai' all-day barbecuing is a national pastime, plant-based substitutes are making surprising inroads despite a deep cultural love of meat and hostility from the regulator. That could be heartening for climate scientists, who say shifting diets from emissions-heavy meat and dairy towards more plant-based foods is vital to the fight against climate change. Plant-based meat substitutes are growing by 6.5% a year and sales are expected to reach $561 million (R10.2 billion) by 2023, according to Research and Markets - more than half Africa's share of a global market forecast to hit $162 billion by 2030. That is still pretty niche - South Africans spent $15 billion on meat products in 2018 and is now the world's 9th biggest per capita consumer of beef.

Ons land se boere staan voor 'n nuwe seisoen- met sy eie uitdagings en die natuur -Die vraag wanneer die ANC-regering sy nuwe Onteieningswet gaan toepas, knaag maar gedurig by die boere. Dit laat hulle twee keer dink om verder in hulle besighede, die plase, te belê. Wat gaan die Wet op Grondhervorming, waaraan tans gewerk word, inhou en hoe gaan dit die boere wat al oor dekades en geslagte suksesvol boer, se toekoms raak? En dan is daar die nimmer eindigende onsekerheid oor wie volgende deel van die statistiek oor plaasmoorde gaan wees. Boere in ander wêrelddele het al verder gegaan met hulle protesoptrede, soos in Frankryk en Nederland, waar die protes gegaan het oor hulle winsgewendheid. Suid-Afrikaanse boere is nog nie daar nie, maar al baie naby. Dit is onvolhoubaar om alle risiko’s van die begin regdeur die seisoen te dra, en as dit oestyd raak, kry hulle minder as hulle insetkoste. Die tyd gaan kom dat boere ook daaroor hulle streep in die sand gaan trek, en weer met hulle groot trekkers, implemente en vragmotors die paaie kan aandurf, maar dan kan die situasie ook ontstaan dat hulle met die laaste twee of drie liter diesel nie meer van die pad kan verdwyn nie, want daar is nie meer geld vir die steeds stygende dieselprys nie.

Daar is baie impak studies aan die gang oor die gebruik van Solar anele in Suid Afrika - Die  Chemiese middel waarmee die solarpanele skoongemaak word is nie omgewingsvriendelik nie en niemand spreek dit aan op die oomblik nie. Dit is ook nog nie duidelik wat gaan gebeur as die reenwater of water wat op die panele gaan val en afloop gaan doen as dit beland in ons drinkwater nie. 

From an estimated 1,600 lions in 1970, around 211 individuals remain – a decline of 93%. Similarly, the West and Central African subpopulations have declined by 87% (from 1,600 to fewer than 200). (The plight of the West African lion was recognised on the IUCN Red List in 2015 when they were listed as Critically Endangered.) Southern and East African subpopulations have fared slightly better but still declined by 73% and 65%, respectively. Southern populations declined from 36,000 to around 9,800, and East African from 31,000 to approximately 11,000.

The presence of a La Niña event usually has its strongest impact on rainfall during the mid-summer months. With the continued strengthening of the La Niña event, there is a high chance that it will have its usual effect on South Africa, which is generally for above-normal rainfall and below-normal temperatures over the summer rainfall areas. The multi-model rainfall forecast indicates above-normal rainfall for most parts of the country for all predicted seasons. Minimum temperatures are still expected to be above-normal countrywide, however, maximum temperatures are expected to be below-normal over large parts of the country during early- (Nov-Dec-Jan), mid- (Dec-Jan-Feb) and late-summer (Jan-Feb-Mar). The South African Weather Service (SAWS) will continue to monitor the weather and climate conditions and provide updates on any future assessments that may provide more clarity on the current expectations for the coming season,

Die oorlog in Oekraïne het vanjaar reeds bygedra tot wêreldwye voedseltekorte, stygende energiekoste en inflasie. Met ʼn verdieping in die konflik moet ons gereed wees vir nog meer krisisse en ekonomiese gevolge wat oor die volgende maande, selfs jare, die wêreld verder gaan destabiliseer. Terwyl die oorlog aanhou verdiep, en die naweek se Russiese onttrekking uit die graanuitvoerooreenkoms weereens bevestig hoe maklik die wêreldekonomie deur gebeure in die oorlog geraak word, is dit duidelik dat saam met die vrese vir ʼn lang oorlog, vrese vir ʼn globale ekonomiese krisis daagliks toeneem. Die ekonoom, Niall Ferguson, het onlangs tydens die IMF se vergadering in Washington D.C. gesê dat die wêreld net gelukkig sal wees indien die huidige globale ekonomiese krisis ligter as die een in die 1970’s sal wees en die oorlog in Oekraïne nie tot die vlak van die Tweede Wêreldoorlog eskaleer nie.Die oorlog in Oekraïne het vanjaar reeds bygedra tot wêreldwye voedseltekorte, stygende energiekoste en inflasie. Met ʼn verdieping in die konflik moet ons gereed wees vir nog meer krisisse en ekonomiese gevolge wat oor die volgende maande, selfs jare, die wêreld verder gaan destabiliseer.

Dit gaan nie meer lank wees voor hierdie kookpot gaan oorkook by ons landbouers wat daagliks besteel en vermoor word nie- Die regering doen absoluut niks hieraan nie. Wees verseker dat ons landbouers en elke opgevoede Suid Afrikaner eerlik genoeg gehad het van hierdie wetteloosheid en anargie wat nie einde kry nie. Reg gaan in eie hande geneem word en dit gaan nie mooi wees nie

Besoek ons eie EKSKLUSIEWE EIENDOM afdeling - Die plase wat hier bemark word is absoluut eksklusief en jy kry dit nie op die oop mark beskikbaar nie-  Blaai gerus deur die lys wat weekliks opdateer word . 

Dis die laaste naweek voor die sluitingdatum vam ons gewilde kompetiesie- maak seker dat jou inskrywing in is. 

Farming Portal/Agricultural Writers SA junior communicator awards - 

Hollard is proud to sponsor the Farming Portal/Agricultural Writers SA junior communicator awards.

We closed the entries for this very popular yearly competition sponsored by HOLLARD We received excellent articles and the judges will have the task to pick the winners.  We will announce the winner and we will have a function at Hollard head office on the 23rd of November 2022.

We wish our writers the best for this competition.

Keep on browsing much more coming up. 

No medium in farming and Agriculture will give you real "good news: 7 days a week.  

 Our daily users are real Professional Commercial Farmers with the ability to create wealth. Coming from real family owned farming families with years of experience in farming and food production. These farmers have the ability to buy the best Farming and machinery available and they are easy adopters of New Technologies. 

Decision makers and leaders in farming and Agriculture in Africa and around the world. - Our Advertisers are leaders in their field with a professional way in marketing and delivering their services to Farmers and their families. We only post Professional Articles in script, Video and Audio. Independent, Informed and in Tune. We know what farming is all about.

From our  International NEWS DESK.

News stories on AGRI NEWS NET

An international study from Zutobi recently found that South African roads are the most dangerous in the world. In this study of 56 countries, our roads were placed last," said Prof André Duvenhage, facilitator of this morning's panel discussion, opening line.

South Africa’s central bank said it will continue using interest rates to curb inflation, and responded to calls for its mandate to explicitly include promoting economic growth and creating jobs by saying monetary policy already targets those indicators.

Die Kleinveebemarkingskema is reeds drie jaar op ys en boere is besig om te belê en kuddes te bou, het Thinus Pretorius van die Lewendehawe Produsente-organisasie (LPO) van Namibië in sy voorsittersverslag tydens die organisasie se onlangse jaarkongres gesê.

‘n Internasionale studie onder leiding van ‘n wetenskaplike van Wits, Jonah Choiniere, het ondersoek gedoen na hoe die sig en gehoor van dinosourusse en voëls vergelyk. Hulle het skanderings en sorgvuldige metings gebruik om inligting te bekom oor die relatiewe grootte van die oë en binne-ore van byna 100 lewende voël- en uitgestorwe dinosourus-spesies.

Dis die begin van November 2022- en ons somergaan produsente in Noord en Wes Vrystaat sukkel om in die lande te kom vir die aanplant van somergewasse - want die grond is te nat- Dis bae vreemd vir die tyd van die jaar, maar die ondergrond is op baie versadig. Dis planttyd vir Sojabone en Sonneblomme asook grondbone . Nog reen word vir vandag voorspel.

President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika kort aansienlik meer geld vir die oorgang van steenkoolenergie na groenenergie, as wat reeds deur ontwikkelde lande beloof is. Die president het voor die begin van die COP27-klimaatberaad gepraat, wat Maandag in Sharm El-Sheik in Egipte begin.

Meer as nege miljard mense moet teen 2050 gevoed word. Bykans 40% van die nie-gevriesde landarea word deur woude bedek en ’n verdere derde deur natuurlike weiding (veld – steppe van Mongolië, Toendra, Afrika-savanne, en grasvelde in berggebiede en halfwoestyne), wat uiteraard nie vir gewasverbouing gebruik kan word nie.

Flooding and excessive rains across parts of Australia’s wheat-growing areas have resulted in extensive damage to what was expected to be a record high-quality crop just a few weeks ago, worsening concerns about world food supplies.

Dis absoluut onmoontlik om deesdae enige nuus webtuiste deur te blaai sonder dat daar enige ongevraagde bemarkings foto of promosie jou hele rustige "deurblaai "bevuil. "facebook, "U tube" Instagram en nog baie meer het absoluut die grense oorsteek as dit kom by die woord"junk"- Die maatskappye wat so graag hulleself hier bemark gaan dalk die teenooorgestelde reaksie kry.

In the 2022/23 medium-term budget released on Wednesday, Transnet was allocated R5.8bn comprising 2.9 billion to ensure the return of out-of-service locomotives to be complemented by R2.9 billion from in year spending adjustments to deal with flood damage that affected its operations in eThekwini.

Conditions around the world have had a considerable effect on global grains and oilseeds production. According to Wandile Sihlobo, the chief economist at Agbiz, the United States and the European Union experienced drought and heatwaves during the summer, damaging crops in some regions.

In South Africa, a country where the all-day 'braai' is a national pastime, plant-based substitutes are making surprising inroads despite a deep cultural love of meat and hostility from the regulator.

Net meer as 90% van die 6 950 bale wat by die 10de veiling van die 2022/23-wolseisoen aangebied is, is verkoop. Senior wolbemarker by OVK, Heinrich Victor, sê die Cape Wools Merino-aanwyser het met 1,8% vir nie-RWS en 2,9% vir RWS wol gedaal teenoor die vorige veiling, en teen 'n skoonprys van R161,46/kg en R172,36/kg, onderskeidelik gesluit.

Thoko Didiza, woon die organisasie vir ekonomie, samewerking en ontwikkeling se vergadering vir landbouministers in Parys, Frankryk by. Die vergadering wat vandag begin en twee dae duur, sal voedselsekerheid in die wêreld en volhoubaarheid bespreek. Die departement se woordvoerder, Reggie Ngcobo, sê Didiza sal ook insette lewer oor samewerking om globale voedselsekerheid te bevorder:

Farmers can turn trash into treasure by making briquette fuel from harvest waste for sale to both rural and urban residents.Shelling coffee, wheat, maize, rice, beans, millet, maize, among others crops, chaff is always churned out as waste.

 AGRI NEWS NET- Summary of the Week News -30th October 2022

The South African table grape industry expects 2022/2023 season volumes inspected for export to decrease by approximately 7.65% in comparison to figures recorded in the 2021/2022 season.

Vanjaar se kanola-oes kan ’n rekord van 200 000 ton haal, sê mnr. Zander Spammer, landboukundige hulpbronbestuurder by Southern Oil Limited (Soill) op Swellendam. Dit sal ietwat groter wees as verlede jaar se rekordoes van 198 000 ton, maar in landboutoestande wat aansienlik swakker is.

Worldwide the production of food under our current systems erodes our soils, damages the environment and is responsible for 24% of greenhouse gas emissions. The combination of ploughs, chemicals and fertilisers applied by farmers for the past 75 years has depleted our soils to where they now produce nutrient poor food. These depleted soils and chemicals impact human health.

As expected, consumer demand across markets was strong during month end. Onions sold between R80 and R100 per 10 kg. High prices are persisting due to a shortage with less volumes being delivered. Onions are currently being sourced from the Limpopo and Northern Cape regions. Limpopo harvesting is coming to an end for the season.

Georganiseerde landbou in die Vrystaat en Noordwes maan boere in somersaaigebiede, wat reeds begin het met voorbereiding vir die plantseisoen, om hulself teen die diefstal van insetprodukte te staal.

Die president van die landbou-organisasie TLU-SA, Henry Geldenhuys, het ‘n brief aan President Cyril Ramaphosa geskryf, waarin hy eis dat die president ophou toekyk hoe geweld die land verswelg. Volgens Geldenhuys wil hy Ramaphosa herinner aan Suid-Afrikaners se reg om vry van geweld te leef. Hy sê die president het ‘n verantwoordelikheid om burgers se veiligheid te verseker.

Agri SA sê hy is uiters bekommerd dat die 2022/23-somerseisoen tot nóg 'n groot sprinkaan-uitbreking sal lei as daar nie nou proaktiewe maatreëls getref word nie.

Our visitors to our mediums increased with 29% in the past week - We have hundreds of new upcoming farmers visiting our mediums .

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address. - 300 "good news " stories per week- 

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

www.agrinewsnet.co.za

Audio Cast of the WEEK                                                        More Audio Cast 

 

      

Dalk is hier iets om te leer.

Climate Change

Kennis is dalk die woord

 En daar is die beeste omgekrap

Krappe en nogmaals krappe

Dis planttyd in die Vrystaat- en dis nat

PROMOTIONAL MARKERTING

Corne Liebenberg is die Bemarkings direkteur van  Laeveld Agrochem.