ECONOMIC PROSPECTS FOR SOUTH AFRICA

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

A new monthly publication of the 'Economic Prospects for South Africa' has just been released which contain information on the recent developments and prospects for the economy that are essential to understanding how economic growth is driven and created,” says Fanie Brink, an independent agricultural economist. 

He says the economic outlook for the country is in a very distressed position and the chances that the economy will improve are very slim. It is, therefore, of the utmost importance for the business sector, government and the wider community to take serious notice and pay attention to the core facts and realities that determine the current and expected economic conditions and prospects.

The process of economic growth is illustrated by several charts on the supply and demand side of the economy with brief descriptive explanation, commentary and interpretation, as well as various price and business indices. The publication is updated monthly, quarterly and annually with the official information released by Statistics SA, the Reserve Bank and other sources.

The first complementary edition can be downloaded at the following link FBRINKS  and to register for the monthly updated "Economic Prospects for South Africa" for 2020!

"By following the information, explanation and interpretation on a continuous basis, a very good understanding and easy sensibility can be developed for the latest and expected economic developments for the country," says Brink.

AFRIKAANS

“n Nuwe maandelikse publikasie oor die ‘Ekonomiese Vooruitsigte vir Suid-Afrika’ is so pas bekendgestel wat inligting oor die onlangse ontwikkeling en vooruitsigte vir die ekonomie bevat wat noodsaaklik is om te verstaan hoe ekonomiese groei gedryf en geskep word,” sê Fanie Brink, ’n onafhanklike landbou-ekonoom. 

Hy sê die ekonomiese vooruitsigte vir die land is in ‘n baie benarde posisie en die kanse dat die ekonomie sal verbeter is baie skraal. Daarom is dit uiters belangrik vir die sakesektor, regering en die breë gemeenskap om ernstig kennis te neem en aandag te gee aan die kernfeite en realiteite wat die huidige en verwagte ekonomiese omstandighede en groeivooruitsigte bepaal. 

Die proses van ekonomiese groei word deur ‘n hele aantal grafieke aan die aanbod- en vraagkant van die ekonomie met kort beskrywende verduidelik, kommentaar en interpretasie toegelig, sowel as met verskeie prys- en besigheidsindekse. Die publikasie word maandelikse, kwartaallikse en jaarliks opdateer met die amptelike inligting wat deur Statistiek SA, die Reserwebank en ander bronne vrygestel word.

Die eerste komplementêre uitgawe kan by die volgende skakel www.farmingportal.co.za afgelaai word en om te registreer vir die maandelikse opgedateerde "Ekonomiese Vooruitsigte vir Suid-Afrika" vir 2020!

“Deur die inligting, verduideliking en interpretasie op ‘n deurlopende basis te volg kan ‘n baie goeie begrip en maklike aanvoeling vir die jongste en verwagte ekonomiese verwikkelings vir die land ontwikkel word,” sê Brink.

DRUK OP DIE SKAKEL aan die bokant van die berig om die verslag af te laai.

                                                                                                                                     


Newsletter Subscribe