Agrilogics
  • Ons lewe in die jaar 2021- en nog steeds glo die meeste mense dat die mediese wetenskap korrek is, en kanker volledig kan genees met al hulle vernietegende metodes van chemoterapie en bestraling en verwydering van kanker met 'n operasie -

  • Jy as mens is verantwoordelik vir jou denke, jou gesondheid en jou gees. -Niemand anders het enige beheer oor hierdie 3 belangrike verantwoordelikheid van jou,as jy dit nie toelaat nie. 

Agrilogics

INTERNATIONAL NEWS and WEATHER of the day