• Suid-Afrikaanse sojaboonprodusente het ’n groot agterstand wat opbrengs betref teenoor lande soos Amerika en Brasilië omdat hulle nie geredelik toegang het tot die jongste kultivars en biotegnologie nie. ’n Statutêre heffing vir die bedryf maak nou ’n groot verskil.

INTERNATIONAL NEWS OF THE DAY