The outlook that South Africa ‘will only run out of money by 2042, is totally unrealistic and creates a greater comfort zone for the ANC government and could lead to total misleading economic prospects for the country," says Fanie Brink, an independent agricultural economist.
“Die vooruitskouing dat Suid-Afrika eers teen 2042 ‘oor die fiskale afgrond sal stort’ is totaal onrealisties en skep ‘n groter gemaksone vir die ANC-regering en kan tot totale misleidende ekonomiese vooruitsigte vir die land aanleidng gee," sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.
Volgens prof Jannie Rossouw, ‘n ekonoom verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand se besigheidskool, lei arm mense wat honger is tot revolusies en dit is hier waar landbouers se heil lê.