• Dis die jaar 2024 en elke jaar sien ek hoe die  algemene mens verval en baie vinneger as voorheen sy waardes verloor.

  • Dis alweer Vadersdag- Die wereld se datum- maar as jy deel is van 'n ware gesin is elke dag Vadersdag en Moedersdag - As die wereld jou nie meer wil he nie- is jou ouers daar-