• Net een dagga sigaret kan genoeg wees om verskeie erg negatiewe uitwerkings op die roker te hê. Behalwe dat hy hartkloppings en ‘n verlies aan spierkoördinasie kan ondervind, kan sy oë bloedbelope en sy gevoel van tyd en ruimte versteur word.