• Ons edelagbare President met al sy mooi drome het   sekere lede van die parlement en media baie opgewonde gemaak en geinspireer met sy mooi woorde en drome vir toekoms, ander was reeds gemaklik aan die slaap en ander het nie mooi geweet of die President werklik besig is om die land se probleme en oplossings aan te spreek nie.