• Die Agri Securitas-trustfonds is dankbaar vir die welwillendheid van twee bekende landboumaatskappye om plaasveiligheid te bevorder. Monsanto en Obaro het vanjaar kragte saamgespan deur ’n skenking van R1 miljoen aan die trustfonds.

  • It has become clear that farm workers are increasingly targeted in attacks on farms. This is most probably because criminals believe that victims have already received their annual bonusses and that there are therefore more cash in possession of farm workers.

  • Die aantal plaasaanvalle in die Vrystaat het die afgelope drie jaar aansienlik afgeneem, alhoewel die aantal moorde min of meer dieselfde gebly het. Die Oos-Vrystaat is die gebied wat verlede jaar die meeste onder aanvalle deurgeloop het, terwyl die meerderheid daarvan oor naweke plaasvind het.

  • Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het vandag tydens ’n mediakonferensie AfriForum se 2019-statistieke oor plaasaanvalle en ‑moorde bekendgestel en bespreek. Vanuit die data wat AfriForum oor dié kwessie ingesamel het, blyk dit dat plaasaanvalle verlede jaar met meer as 100 gevalle toegeneem het, maar die hoeveelheid plaasmoorde het ’n aansienlike laer toename gehad (drie gevalle).

  • Ons het nie meer of nuwe planne nodig om landelike misdaad te bekamp nie – implementeer bloot die Landelike Beveiligingstrategie wat in 2019 bekend gestel is, sê Uys van der Westhuijzen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Landelike Veiligheid.