• Aartappels word wêreldwyd as een van die veelsydigste groentes erken en dis boonop ook die gewas wat op die meeste plekke oor die wêreld heen verbou word. Aartappels Suid-Afrika onthul die waarheid agter ’n paar mites oor dié gewilde groente.