Volgens Graan SA se weeklikse oliesademarkkommentaar het die plaaslike sojaboon- en oliesaadmark verlede week gemeng verhandel. Na verwagting gaan die aanplantings van kanola vanjaar hoër wees as in 2018 en die oesskatting vir grondbone is opwaarts aangepas.
Positiewe plaaslike verhandelings van mielies, sojaboon en koring het plaasgevind.
Die plaaslike ekonomie is steeds grootliks onder druk met die kleinhandel-, vervaardiging- en mynbousektore wat laer syfers gedurende die eerste kwartaal van 2019 getoon het.
Die mielie-, koring en sojaboonmarkte in Suid-Afrika het Vrydag positief verhandel, die sojaboonmark het gemeng verhandel en die sonneblomsaadmark het onder druk gekom. Kanola-aanplantings vorder goed.
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,933 miljoen ton gestel, wat 0,30% of 32 400 ton meer is as die vorige skatting van 10,900 miljoen ton.
Suid-Afrikaanse sojaboonprodusente het ’n groot agterstand wat opbrengs betref teenoor lande soos Amerika en Brasilië omdat hulle nie geredelik toegang het tot die jongste kultivars en biotegnologie nie. ’n Statutêre heffing vir die bedryf maak nou ’n groot verskil.