• Die effektiewe gebruik van misstowwe in die landbousektor, is iets wat internasionaal al belangriker word. Die fokus het die laaste jare baie meer na die instandhouding en versorging van grond verskuif. Afrika se gronde is oor die algemeen arm aan voedingstowwe.

Newsletter Subscribe