Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,222 milj. ton gestel, wat 2,78% of 412 170 ton meer is as die vorige skatting van 14,809 milj. ton.