Welcome to our weekly Quanlim Life- Health information and news for Farmers and families.


Ek raak altyd opgewonde as ek nuwe inligting oor die mens se liggaam en hoe dit werk kan leer en toepas.
Met ons nuwe instrumente kan ons soveel meer sien. Ons het maande hieraan gewerk en geleer en die resultate is uitstekend .
Die enorme skade wat nie net die voorgeskrewe pille en aanvullings veroorsaak nie is veel ernstiger as wat ons gedink het.
In die 20 jaar wat ek praktiser was ek nog nooit so opgewonde om werklik mense te sien genees met die inligting wat ons hier kan kry nie.
In ons woordeskat is nie behandel of beheer nie.. maar gesond maak.
Net een van sy soort en absoluut korrek- die wereld is siek en die MM hou hulle aan die lewe. Moenie wag tot jy siek is nie- alles moet voorkomend wees- Al daardie sogenaamde gesondheids pille wat jy so gereeld koop maak meer skade as wat jy dink- En moenie dink omdat dit 'n goeie produk is of duur is of in n mooi houer verpak is dit is beter nie.. Dis baie belangrik om presies te weet wat is verkeerd in jou liggaam en hoekom voor jy hierdie duur aanvullings aankoop.
Mense laat nog steeds toe dat hulle gediagnoseer word op niks behalwe die oorsaak en oorsprong nie.
Daar groot hoeveelheid mengsels en pille wat jy so elke dag drink vernietig jou selle ..die boustene van jou liggaam. Alles is duur en so mooi verpak en beskryf en jy glo alles.
Jy is nie skaap om almal te volg nie. Jy is uniek.
Our Methylation and GENE TEST is exclusive correct and the results is on demand- Not School project of 150 pages to make you believe that you need all these expensive Self mixed so called supplements to heal you- Your body is like clock- it needs to do certain task in your body- with your own RAW material.

Die regte manier. Ons lewe in 2025- en baie dinge is verkeerd aan ons oorgedra in die verlede deur 'n sisteem wat ons wil beheer en uit ons liggame wil geld maak. Dankie vir al die positiewe reaksie en opmerkings- ons wil jou gesond sien.- nie behandel nie-
Quanlim Life supplements are crafted by expert nutritionists using clinically evidenced research, with every ingredient sourced with 100% care and attention. Palm Free -Effective: Every formula is developed by qualified nutritionists using ingredients that are 100% traceable and based on peer-reviewed human studies. Ethical: Kindness is core to Quanlim Life from seed to supplement, our products are never tested on animals, packaged in recyclable glass. No GMOs. No artificial additives. No nasties - ever. Just 100% active ingredients, guaranteed. Contact us to learn more!
You don't have a belly fat problem.
— PeakX (@ManAtPeak) June 8, 2025
You have a visceral fat problem.
This "hidden fat" wraps around your intestines, heart, and silently expands your waistline no matter how much you diet or exercise.
Here’s what it is (and how to get rid of it for good): pic.twitter.com/3vvxVELjyU
Regulation 42(4) prohibits any off-label statements. This means, any indication for which a product is not registered for that use by SAHPRA – the medicines regulatory authority. Any person or entity, are offences in terms of section 29 of the Medicines Act, which could attract fines or even imprisonment. What is permitted are disease awareness campaigns, which we as a company fully support, as they benefit public health, if the public and patients are empowered. Disease awareness activities may however not lead to the support, endorsement or recommendation, specifically or by implication, of any specific schedule 2 to 6 medicine. South Africa.

BOODSKAP