Life at the top is precarious. You can be fired with immediate effect at any time. Your winning record means nothing. Your tenure means nothing. Your loyalty means nothing. Your invention means nothing. Your reputation means nothing. Your knowledge means nothing. If you cannot deliver now then you are out. Life is tough. Jobs are cruel. Every day is a race. Every week has a winning line. Every quarter is a championship. Every year has a title. You better be running
when you wake up. Every day. We don’t respect tradition. We respect innovation. The African proverb that applies well here is "Every morning in Africa, a gazelle wakes up. It knows it must outrun the fastest lion or it will be killed. Every morning in Africa, a lion wakes up. It knows it must run faster than the slowest gazelle or it will starve. So it does not matter whether you are a lion or a gazelle, when you wake up in the morning you better be ready to run " . This highlights the constant struggle for survival. We all can rest when we are no more.
We only give you a message- you need to do more research to understand orr visit us to assist you. - You are responsible for your Health - don't be a sheep to follow the crowd and make sure you know what is wrong in your body before you only treat the symptoms - we live in 2025 and "drugs" will keep you alive and treat your symptoms so that PHARMA can have a Income forever.
Our own Health products range- Exclusive from Quanlim Life and Life i select
Our Methylation and GENE TEST is exclusive correct and the results is on demand- Not School project of 150 pages to make you believe that you need all these expensive Self mixed so called supplements to heal you- Your body is like clock- it needs to do certain task in your body- with your own RAW material.
Jou liggaam
Wees maar versigtig wie jy glo en gebruik om jou liggaam in stand te hou. Daar is baie sogenaamde klinieke en sentrums wat allerhande dienste aanbied en allerhande pille aan jou wil verkoop. Jare se praktiese ondervinding en bewys van gesondheid is voorwaar een van die voordele. Moenie dat enige iemand jou diagnoseer op grond van wat jy vertel of jou simptome nie.. Dis uiters FATAAL.
Die enigste manier is op DNA vlak en dit is bladsye se resultate wat jou gaan besig hou vir dae-as jy deur jou medies werk en die koste R8000 plus.. en as jy wil weet of jy vorder- weer die bedrag.
Gesondsheidswinkels is net soos Apteke- dis gaan alles oor vir verkoop van 'n produk. Moenie jouself mislei deur al hierdie mooi beloftes nie- jy is uniek en wat vir jou werk , werk nie altyd vir iemand anders nie.
Dink BAIE BAIE mooi voor jy enige CHEMO of RADIASIE aanvaar van die mediese wereld.- Ons lewe in 2025- Daar is baie alternatiewe wat baie goed werk. Ek sien elke dag hoe ons mense verniel word deur die Mediese praktyke wat nog steeds nie suksesvol is nie. Chemo is een van die mees vernietigende metodes wat deur die mediese wereld geskep word. Mense raak al hoe meer skepties asook vir die sogenaamde alternatiewe peptiedes wat die selfe pad kan loop.
You are responsible for your MIND- BODY and you SOUL- Do not give you HEALTH and BODY to the MM to make huge money out your body and bad Health. For many years you did not take care of your health in the correct way- do not expect to heal it in a few months
Die regte manier. Ons lewe in 2025- en baie dinge is verkeerd aan ons oorgedra in die verlede deur 'n sisteem wat ons wil beheer en uit ons liggame wil geld maak. Dis tyd is hier om jou liggaam gesond te kry. Die mediese wereld kan glad nie opereer sonder jou liggaam nie- Maar hulle het nodig dat jy 'n goeie Mediese fonds het- dan is hulle nog meer gretig om jou as pasient te he. Dankie vir al die positiewe reaksie en opmerkings- ons wil jou gesond sien.- nie behandel nie-
Thanks for all the positive replies -
Professionele Gesondheidspraktisyn Pretoria - Gesonde gesondheid sorg- en 25 jaar van praktiese ondervinding. I update myself on a monthly basis with 3 of the world leaders in real Health care- in Germany, Switzerland and the USA.
Lees meer oor Quanlim Life en ons produkte en dienste DRUK ONDER op die LOGO

Quanlimlife offers a comprehensive health assessment using advanced technologies, including: - Full health assessment - DNA analysis - Quantum physics-based evaluation Our
innovative approach allows us to assess and support your health from anywhere in the world. We focus on treating the root cause of health issues, rather than just symptoms, empowering your body to heal itself. Let Quanlimlife assist you in achieving optimal wellness. 20 years of real practical experience.
Quanlim Life supplements are crafted by expert nutritionists using clinically evidenced research, with every ingredient sourced with 100% care and attention. Palm Free -Effective: Every formula is developed by qualified nutritionists using ingredients that are 100% traceable and based on peer-reviewed human studies. Ethical: Kindness is core to Quanlim Life from seed to supplement, our products are never tested on animals, packaged in recyclable glass. No GMOs. No artificial additives. No nasties - ever. Just 100% active ingredients, guaranteed. Contact us to learn more!
You can book at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. -
Ons maandelikse inligtings seminare is 'n "eye opener" vir elkeen wat dit bywoon. Dis lekker om te sien hoe mense reageer rondom ware Gesondheid en begin om verantwoordelikheid te neem vir hulle eie gesondheid . Saam met dit sien ons hoe mense met 'n ander oog kyk na die onverskillige gebruik "supplements" en die newe effekte van dit en PHARMA se voorgeskrewe "drugs" - Saam met dit besef mense dat hulle moet ophou om simptome te wil behandel en liewer na die oorsaak
kyk. Ons lewe in 2024- en baie dinge is verkeerd aan ons oorgedra in die verlede deur 'n sisteem wat ons wil beheer en beheer en uit ons ligame wil geld maak. Die eintlik 'n bose kringloop. Ons doen ook sessies aanlyn - kontak ons gerus as jy en paar van jou vriende aanlyn inskakel. Dankie vir al die positiewe reaksie en opmerkings- ons wil jou gesond sien- Met 20 jaar praktiese ondervinding in alternatiewe gesondheid probeer ons altyd om die oorsaak te kry en en reg te behandel. Moenie simptome ignoreer nie- en nog minder iets gebruik om die simptome te laat wegraak. Meeste van die voorgeskrewe "drugs" gaan net jou simptome beheer en voor jy weet is jy in die hande van Pharma en sy meelopers. Ons werk net op DNA vlak en gebruik net die beste toerusting - maar kennis om al hierdie inligting te verwerk is die sleutel.
LET US ASSIST YOU-
Message
Regulation 42(4) prohibits any off-label statements. This means, any indication for which a product is not registered for that use by SAHPRA – the medicines regulatory authority. Any person or entity, are offences in terms of section 29 of the Medicines Act, which could attract fines or even imprisonment. What is permitted are disease awareness campaigns, which we as a company fully support, as they benefit public health, if the public and patients are empowered. Disease awareness activities may however not lead to the support, endorsement or recommendation, specifically or by implication, of any specific schedule 2 to 6 medicine. South Africa.
