Agri News Net-Summary of the Week News - 11th April 2021

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,

Watersheds are one of the biggest ways that we replace and replenish our water supplies. Put simply, watersheds are all over the place. Look at the ground below your feet, you’re standing on a watershed designed to collect the falling rain and drain it to a common outlet.

Daar bestaan groot kommer oor die finansiële vermoëns van die Landbank om finansiering aan boere te verskaf. Prof. Johan Willemse, ‘n landbou-ekonoom, sê dié bank is tengnies bankrot en sukkel selfs om sy krediteure te betaal.

Organic soya bean producers using no-till and reduced-tillage production methods that incorporate cover crops - strategies that protect soil health and water quality - can achieve similar yields at competitive costs compared to tillage-based production.

New easy-to-use drone technology that will help farmers to walk crops more efficiently will be available from system creator Drone Ag iSkippy Scout is a crop monitoring application (app) that uses drones to automatically capture images that are analysed by ground-breaking artificial intelligence (AI) to offer arable farmers vital broad acre crop insight.

Bees – including honey bees, bumble bees and solitary bees – are very important because they pollinate food crops. Pollination is where insects move pollen from one plant to another, fertilising the plants so that they can produce fruit, vegetables, seeds and so on. If all the bees went extinct, it would destroy the delicate balance of the Earth’s ecosystem and affect global food supplies.

MIELIES is ‘n graangewas wat oorspronklik in Meso-Amerika verbou is. Die Afrikaanse benaming vir hierdie graan is afkomstig van die Middelnederlandse woord “Millie” aat as Turkse koring omskryf is. , en daarna oor die Amerikaanse kontinente en ook die res van die wêreld versprei is.

Verbruikers het oor die afgelope paar jaar, en ook sedert die begin van die pandemie, talle gewoontes verander en aangepas en druk neem toe op produsente en vervaardigers om aan sekere standaarde te voldoen.

Daar blyk om geen verligting vir huishoudings te wees nie. Voedselpryse het in Maart wêreldwyd gestyg. Dit is die tiende agtereenvolgende maandelikse styging. Die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie sê die pryse van groente-olie en suiwelprodukte het die meeste gestyg

The Department of Public Works and Infrastructure is expected to give a report to MPs on the work it has done in the past few years on land reform in the country.

Die landboubedryf van wêreldgehalte waarmee Suid-Afrika geseën is, is die sterk man. Pleks daarvan om dankbaar te wees vir ’n strategiese ekonomiese bate wat tot voordeel van die hele nasie ingespan kan word, dreig ons om dit te verswak – asof dit nie reeds moeilik genoeg is om in Suid-Afrika te boer nie

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê die vernietiging van 12 miljoen onwettige sigarette in Kaapstad, stuur ‘n sterk boodskap aan diegene wat onwettige ware die land insmokkel. Die sigarette word aan flarde geskeur by die Inkomstediens se pakhuis en sal daarna na ‘n stortingsterrein vervoer word.

’n Aanlyn handelsplatform waaroor lank in die graanbedryf gepraat is en wat daarop gemik is om boere in staat te stel om hul landbouprodukte maklik en goedkoop te bemark, is pas bekend gestel. Die platform, bekend as TonnUp, is geskep vanweë ontevredenheid met en wantroue in die bestaande graanmark.

World cereal stocks at the end of 2021 are forecast to decline by 1.7% from their opening levels to 808 million tonnes, the Food and Agriculture Organization of the United Nations (FAO) reported on April 8. Combined with the utilization forecasts, the global cereal stock-to-use ratio for 2020-21 is foreseen to dip to a seven-year low of 28.4%.

The Congress of South African Trade Unions (Cosatu) says that government should relook at the introduction of a fuel price cap, as petrol prices reach record highs in South Africa. Cosatu is the largest trade federation in the country with an estimated membership of 1.8 million workers.

 

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  

No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

 
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering. Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep. Met 25 jaar praktiese boerdery ondervinding weet ons wat landbou en sy mense is.

Ons begin eersdaags met 'n nuwe kompetiesie-  Laai vandag nog AGRI NEWS Net af op jou slimfoon- 
 

Hier is so paar kort videos van die week wat on nuusspan op TWITTER raakgesien het.  

Hierdie is vir die manne met die lus vir Coke- en nog ander lekker drankies vol suiker

So haal jy 'n oflifant kalf uit

Onafskeibare liefde

Dis planttyd en in die VSA- is alles groter en mooier

Dis tyd vir oefen saam met jou hond;

Baie beter manier om saad te plant


Newsletter Subscribe