AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 27th March  2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 27th March 2022

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about-   

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Nuuskommentaar. 

Ons edelagbare President het weer die week bakhand gestaan om beleggings te kry-  R332 miljard later en pres. Cyril Ramaphosa is in sy noppies oor die vierde Suid-Afrikaanse beleggingskonferensie. Ramaphosa het Donderdagaand die beleggings van altesame R332 miljard wat op dié konferensie beloof is, geloof as belangrik vir die ontwikkeling van die land . Altesame het 80 maatskappye, organisasies en finansierders Donderdag beleggings beloof. Vier jaar gelede het Ramaphosa beloof om binne vyf jaar beleggings van R1 200 miljard na Suid-Afrika te lok. Teen Donderdag was die president 95% van die pad daar, met altesame R1 140 miljard wat al gelok is. Die oorgrote meerderheid van die beleggings het gekom van plaaslike maatskappye, en ’n groot deel was in die vorm van beloofde finansiering. Baie mooi gebaar van werkskepping maar ons sien elke dag hoe die land stuk vir stuk agteruit gaan. Gelukkig het ons President 'n groot bakhand en baie sjarme- maar ons hoop en glo hy word wakker uit sy droom en kyk hoe lyk Suid Afrika op grondvlak. Ons sien nog steeds elke dag hoe hierdie sogenaamde Ministers in weelde lewe met duur motors ry en dit alles op die belastingbetaler se geld. 

Gevalle van bek-en-klouseer is op ‘n stoetery in Noordwes, en ook in die Collins Chabane-munisipaliteit in Limpopo bevestig. Volgens die Departement van Landbou is kwarantynmaatreëls in Noordwes ingestel vir die stoetery en ander boerderye wat geraak kan word, terwyl die staatsveearts die omvang van die uitbreking daar bepaal. In Limpopo is een van die gevalle in ‘n reeds bestaande siektebeheergebied bevestig, terwyl die tweede geval net noord daarvan aangemeld is.  Hierdie probleem sal voortduur vir solank ons met rondloper beeste sit wat oral vreet en drink en daarmee saam nie beheer en bestuur word en op 'n inentingsprogram is nie. Dis 'n algemene probleem in Afrika. Saam met dit kom nog vele ander probleme wat ons mense se gesondheid beinvloed. Wesselsbron siekte is ook aangemeld onder skape.  Die uitbrekings kos ons  professionele kommersieele  boere baie geld en plaas die toekoms van beesboerdery onder druk. Ongelukkig is daar absoluut geen permanente toesig en beheer wat hierdie beeste of gebiede totaal en al kan uitsluit nie. Die regering doen blykbaar nog nie genoeg om hierdie probleem op te los nie en daar is nog nie voldoende entstof nie. 

Daagliks ontvang ons inligting van sosiale media bemarkers wat ons die son en maan en sterre belowe as ons gebruik maak van "google ads" en "U tube" bemarking.  Vir baie jare hou ons span die media dop en is dit baie interesant hoe meeste mense nie gou genoeg die "Skip ADD"opsie gebruik as hulle na 'n U tube video wil kyk.-Tot selfs die mense wat dit bemark namens hulle klieente wil nie na "ads" dit kyk nie- en is baie gou om dit te stop.

Niemand wil regtig vir "U Tube" videos maandeliks betaal nie.  Dis absoluut irreterend en 'n groot "passion killer" as jy dit so kan noem. Dieselfde gebeur op "Facebook" waar jy werkliik nie eens meer wil rondblaai nie. Bittermin reaksie is ontvang op ons betaalde en onbetaalde plasings op twee van die  sosiale mediums wat jy soos 'n valk oog moet dophou vir mense wat sommer uit die staanspoor negatiewe  kommentaar lewer.  Daar is baie "comments " en baie "browsers " en om nie eers te  praat van die sogenaande "likes" nie. Enige bemarkingsmateriaal wat jou irriteer gaan jou ook nie lus maak om die produk te koop nie. SA Televisie is se bemarlingsmateriaal is net so swak en irrriterend. "Google ads" is nog meer irriterend en mens verlaat sommer dadelik die webtuiste wat vol van die bemarkingsmateriaal is en in baie gevalle nie eers relevant tot die webtuiste nie.

REDAKTEUR

It is estimated that 35% of the food we eat daily relies in some way on pollination services. It is, however, not only in crop production where they play an important role, but also to sustain wild plant diversity and even to pollinate garden flowers and fruit trees during spring.

Energy and commodities lie at the dark heart of Vladimir Putin’s regime and the threat it poses to the world. Four trillion dollars of oil and gas exports over the two decades of his rule have paid for the tanks, guns and Grad missiles now killing Ukrainians.

Confidence levels among South African manufacturers improved on the back of better business conditions, the first quarter Absa Manufacturing Survey shows. According to the survey, overall business confidence increased by five points to 43 during the quarter, a reversal after two consecutive quarterly declines.

Die produksie van onverwerkte melk in Februarie 2022 word geskat op 227 miljoen liter, dit is  'n3,51% minder as in Februarie 2021. Kumulatiewe melkproduksie vir die eerste twee maande van 2022 is 506 miljoen liter, wat dui op 'n negatiewe groei van 0,68% vir 2022 indien dit vergelyk word met dieselfde tydperk in 2021 . Indien dit vergelyk word met 2020, is die negatiewe groei 'n 6,77%.

By 2030, the planet will be generating at least 5bn tonnes of poo each year, with the vast majority being deposited by livestock. 80% of farms in the Netherlands already producing more cow dung than they can legally use as fertiliser, and China resorting to drastic measures to try to reduce the amount of manure being discharged into rivers, this is a major environment and health challenge.

Die Europese Unie het ‘n ooreenkoms aangekondig om vloeibare aardgas by Amerika aan te koop in ‘n poging om Europa se afhanklikheid van Russiese energie te verminder. Ingevolge die ooreenkoms sal Amerika teen die einde van die jaar minstens vyftien miljard kubieke liter se bykomende brandstof aan Europa verskaf.

If we want to feed ten-billion people by 2050, in a world beset by rising temperatures and scarcer water supplies, we will need to dramatically change the way we produce food. Increased public investment in technologies like genetic engineering is a vital piece of that, according to a report published Wednesday by the World Resources Institute.

The use of low-grade rice in animal feed rations across Asia has resulted in the price of this staple commodity rising rapidly. This follows the global spike in wheat and maize prices, as importers scramble to secure supplies after the Russia-Ukraine conflict resulted in grain shipments from the two countries being halted.

This year's awards, once again supported by Freddy Hirsch, honoured the top butcheries from both 2020 and 2021 at an awards luncheon held at Emperors Palace on Thursday, 24 March.

Die landbou-ekonoom, Dawie Maree, sê dis onvermydelik dat boere as gevolg van die verhoogde uitleenkoers meer vir skuld sal betaal. Hy sê daarmee saam moet boere verhoogde insetkoste soos die reusestygings in brandstofpryse, kunsmis, plaagbeheer en onkruiddoder ook in die huidige seisoen verwerk. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die uitleenkoers met 25 basispunte verhoog.

The third sale of the 2022 summer season took place in Port Elizabeth over two days, 22 and 24 March 2022, with 163 151.2 kg on offer of which 98% was sold.

The macadamia industry which is experiencing the first year in a decade that prices paid to farmers for macadamia nuts have not increased. The average amount paid decreased to R226/kg, down from R240/kg. While prices for other tree nuts such as almonds have hit a decade-low, macadamia prices have seen the smallest downturn.

President Cyril Ramaphosa has reached 95% of the five-year, R1.2-trillion investment target he set when he launched his investment drive in 2018, and he expects that companies that have pledged new investments at his four conferences will give others the confidence to follow suit.

Die sentrale banke kan geen invloed op die aanbodkant van die ekonomie uitoefen nie. Hulle rentekoersbeleid is daarop ingestel om verbruikers aan die vraagkant van die ekonomie met hoër rentekoerse te straf vir prysstygings wat hulle in die meeste gevalle nie verantwoordelik voor is nie.

First grade quality carrots sold between R6 to R7 per 1kg. Broken carrots sold between R30 to R40 per 10kg. Bags of good quality cabbage sold between R40 to R50. Second grade cabbage sold between R20 to R35 per bag. Good quality loose heads sold between R12 and R15. Potato quality is reported to be superior.

 

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.

DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS. 

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

Om die videos te sien moet jy 'n TWITTER Rekening besit.

Dis hoe boere in die Oekranie moet werk

Dis beter om op die skouer te ry as in die pad in Suid Afrika - as daar nog 'n skouer is

Suid Afrikaanse Wyn op sy beste

Rys Tegnologie -

Mushroom Boerdery

As jy vervelig is en jy graag pyn wil verduur- 


Newsletter Subscribe

AGRI NEWS NET "LIVE" FEED