Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
Nuuskommentaar.
Soos wat die polisie en die strafregstelsel se tande stomper raak, beweeg die bendes en misdaadsindikate al hoe gemakliker in die openbaar. Sonder ’n strafregstelsel wat werk, trek die afwesigheid van vonnisoplegging die skaal heeltemal in die oortreders se guns. Misdaad raak ’n risikolose onderneming en terwyl die gesag van die staat wegbloei, sal gemeenskappe en paramilitêre groepe met vigilante-oplossings meer vastrapplek kry. 'n Strafregstelsel wat soms werk, maar al hoe meer nie. 'n Alledaagse, sinnelose, verterende wetteloosheid waar gevolge – vir selfs die ergste misdade – al lankal nie meer die reël is nie. Ons eie Götterdämmerung [Göt·ter·däm·mer·ung | ’n ineenstorting (soos van ’n samelewing of regime) gekenmerk deur katastrofiese geweld en ordeloosheid]- Ons boere word nog steeds aangeval en die edelgabare President en sy meelopers rep nog steeds nie 'n woord nie. Wees betrokke by jou gemeenskap- hou jou oe en ore oop.
ʼn Krisis dreig oor ʼn gebrek aan voldoende entstof teen Afrika-perdesiekte (APS), met sommige kenners wat waarsku dat tot duisende perde kan vrek indien daar nie vinnig ingegryp word nie. Die entstof teen Afrika-perdesiekte word eksklusief deur Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) vervaardig en is nêrens anders beskikbaar nie. Die masjien wat OBP gebruik om die entstof te vervaardig, het verlede jaar die gees gegee en teen Augustus het die entstof begin opdroog. Teen Desember was daar glo bykans geen meer entstof beskikbaar nie. OBP moes ʼn nuwe masjien van oorsee laat kom, maar daar was na verneem word probleme om dit gedoen te kry en die situasie het tot verdere vertragings in die vervaardiging van entstof gelei. Die storie laat my dink aan die edelgabare Fikile se Lisensie drukke wat Duitsland to gestuur is om reg gemaak te word. Dis tyd dat ons dalk die staat tot verantwoordelikheid roep en hulle die rekening stuur vir die skade.
Kunsmis is 'n baie groot krisies dwarsoor die wereld. China het ook probleme met stikstof- en as ons nie gou 'n oplossing vind nie.. gaan ons nie genoeg kos he dwarsoor die wereld nie... Hoekom het ons slim hoogsgeleerde mense en ekonome nog nooit voorsjien wat gaan gebgeir as daar nie kunsmis is nie- en hoekom maak ons so staat om die twee oorlogslande vir ons kunsmis se bestandele... in 2022 met al die tegnologie - dut laat my dink.
Varkboere, die rooivleis- en melkbedryf bloei tans weens die opskorting van uitvoere met die uitbreking van bek-en-klouseer, wat gelei het tot die opskorting van die uitvoer van enige diere met gesplete hoewe en talle dierverwante-produkte. Botswana en Nambia voer vleis uit want daar is reesl en regulasies wat daagliks toegepas word. Dis tyd dat mense verantwoordelik gehou moet word omdat hulle die reels en regulaises van bek en klouseer nie nakom nie. Mense vat al hoe meer kanse in 'n land waar daar nie wet en orde is nie. Ons het nie meer mense wat goed opgelei is om hierdie reels toe te pas nie. Die jongste uitbreking van bek-en-klouseer tussen Potchefstroom en Ventersdorp kon voorkom word as die owerhede daadwerklik opgetree het om die vervoer van beeste uit die gevaargebiede in Limpopo na die voerkraal waar die siekte nou voorkom, stop te sit. Dit blyk uit ’n verslag van die bek-en-klouseerforum wat die ronde doen dat daar verlede jaar reeds ’n waarskuwing was oor die lukrake wyse waarop beeste uit Limpopo na die betrokke voerkraal gebring is. Luidens die departement se verslag was daar 1 600 beeste wat vatbaar is vir die siekte, waarvan 1 100 besmet is. Mnr. Dewald Olivier, uitvoerende hoof van die SA Voerkraalvereniging, het kort voor druktyd gesê in daardie stadium was toetse onderweg in ’n 10 km-radius om die besmette plase.
Ons het baie slim politieke leiers in Suid Afrika wat eweskielik alles weet van wereldpolitiek en die media is baie gou is om hierdie sogenaamde slim leiers wat elke dag haat aanblaas se mening te vra oor Rusland se inval in die Oekraine. Dis absoluut belaglik om na die mense te luister en hulle mensings te hoor. Dis nou byna 2 maande en niks het nog gekom van ons edelagbare Preisdent se vredessamesprekings nie. Daar is geen bewyse van ‘n oproep tussen President Cyril Ramaphosa en sy Russiese eweknie, President Vladimir Putin nie. Media berigte uit Suid-Afrika lui dat dié inligting vervat is in ‘n verklaring deur ‘n senior amptenaar in Suid Afrkia se Presidensie. News24 het ‘n spesiale aansoek ingedien om die transkripsies van die oproep te ontvang en daarna het die beëdigde verklaring, wat sê daar is geen rekord van die gesprek nie.
Dit lyk of die Amerikaners hulle belangstelling verloor het in Cannibus olie asook dagga. Aandele maatskappye se aandel het tot so laag as $7 dollar gedaal nadat dit aanvanklik $300 per aandeel was. Die mense het agtergekom dat Cannibus nie so effektief is as wat bevind is nie en dat daar baie ander newe effekte saamgaan wat nie goed dis vir jou liggaam nie.
Bitter min mense weet hoe 'n massiewe groot skuif Rusland sopas gemaak het nie. Hulle is besig om die Amerikaanse Petrodollar te breek en die Amerikaanse geldmag se krag onder hulle voete uit te neem. As Sjina hulle hier volg val die Amerikaanse geldmag deur die mat. Daarmee saam val Suid-Afrika se ekonomie ook deur die mat. Maar Amerika is groot en magtig.
Ukrainian farmers are not working into the night during spring planting because they fear they might be attacked by drones. That was one example of the effect that the Russian invasion of Ukraine is having on agriculture cited by Rupert Claxton, livestock and meat director for Gira, an ag research and consulting firm,
Beesvleis-invoere vir Januarie 2022 was 355 ton en dit verteenwoordig ‘n daling van 47.74% vergeleke met Januarie 2021, volgens Agri Inspec. Die vry-aan-boord-prys vir Januarie 2022 was R46.55 p/kg en vir Janaurie 2021 was dit R44.56 p/kg. Die meeste invoere was van Brazilië (55 ton).
Brazilian researchers have developed an ecological fertilizer based on eggshells as an alternative to chemical fertilizers. The technique uses mechanochemical milling in which materials are transformed through thermal energy and friction.
Aansprake wat deur die wetenskap gerugsteun word dat plant-gebaseerde vleis beter is vir beide mense en die omgewing het daartoe gelei dat baie mense na ‘n vegetariese dieet oorgeskakel het.
Na raming sal voedselproduksie in 2030 gegrond wees op 60-70% van die gewasvoeding wat deur mineraalkunsmis verskaf sal word. Die oppervlakte beskikbaar vir kosproduksie sal teen 2030 wêreldwyd ’n kommerwekkende, skrale 0.2 ha per persoon wees.
Precision agriculture has enormous growth potential, just think that just 2% of the agricultural area uses precision farming robots and sensors in Italy , even if the figure should rise to 10% by 2021. Monitoring of climate parameters, phenological and productive can be carried out with remote sensors (remote sensing) such as drones, and proximal .
The Middle East, which takes approximately a third of South Africa's lemons, is a site of "struggle" at the moment, says an exporter who specialises in the market. By the end of last week, 2.6 million 15kg cartons of lemons had already been packed in South Africa and over a million have been exported, mostly to the Middle East, as is usual for this time of year.
Watergebruik kan nie getransformeer word voordat die landbou nie getransformeer is nie. Só meen prof. Mike Muller, voormalige direkteur-generaal van waterwese en besoekende hoogleraar aan die skool vir regeerkunde aan die Universiteit van die Witwatersrand.
Dis is belangrik dat Suid Afrika se landbouers kennis moet neem wat sogenaamde geleerdes oor landbou te se het in die media- maar dis net so belangrik dat landbouers kennis neem van wie dit kom en waar die persone in landbou inpas- Meeste van hierdie mense het geen praktiese kennis van landbou nie en maak partykeer uitsprake of hulle namens landbouers praat.
Die omgewingsgetuigskrifte van alternatiewe proteïene en plant-gebaseerde kos word toenemend deur wetenskaplikes en akademici ondersoek en tot dusver is die resultate nie baie rooskleurig nie. Sommige kundiges waarsku nou die spindokterstegnieke wat deur die fopbeesvleis-promotors ingespan word, lei die aandag weg van ware klimaatsoplossings sowel as die groot besoedelaars.
The Langkloof had an above-average harvest this year. For the first time in years, all farmers had enough water in their dams to see the season through.On the Western side of the Kloof, rain decreased a little, and consequently, the fruit was smaller.
South Africa’s wheat demand for the current marketing season, which ends in September, has largely been met by imports from Argentina, Brazil and Poland, amongst other countries. With the Ukraine and Russia conflict, wheat prices have sky-rocketed over the past few weeks.
Farmers in the Eastern Free State have been warned of the possibility of another active fire season this year. The warning from Michael Nethavhani, from the South African Weather Service, comes as the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development held an awareness campaign on wildfires and drought in Qwaqwa.
46% of South Africans receive some form of welfare grant, while fewer than 5% (3 million people) pay 97% of all personal income tax. And they feed the corruption, that is still going on in South Africa-
In an environment of very high fertilizer prices, a USDA survey shows US farmers intend to plant more soybeans than corn in 2022. This marks only the second time in USDA record-keeping history that soybean acreage has topped corn, and increases pressure on already tight US corn inventories.
Cape Wools Merino-aanwyser het met 0,7% vir nie-RWS en 1,4% vir RWS wol gestyg, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R162,50/kg en R182,87/kg, onderskeidelik gesluit. Die Rand het 2,1% sterker verhandel teen die VSA Dollar en 0,9% sterker teenoor die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling.
Die Britse regering sê boere sal betaal word om groener kunsmis te gebruik te midde van die stygende koste verbonde aan die verbouing van gewasse. ‘n Toename in gaspryse het veroorsaak dat Britse voedselprodusente stygende koste vir kunsmis, brandstof en veevoer in die gesig staar.
This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.
DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS.
No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
As die natuur roep in die natuur
I can do what ever I want whenever I want wherever I want 🤣 pic.twitter.com/95s0ElX90e
— JB Cloete (@CloeteJb) April 2, 2022
Ons Paaie in Suid Afrika
DIE HAGLIKE TOESTAND VAN PAAIE BRING BOERE SE VERMOË OM KOS OP JOU TAFEL TE KRY IN GEDRANG!
— TLU SA (@sa_tlu) March 30, 2022
Deel jou foto’s en ondersteun ons Veldtog om die noodtoestand van ons land se paaie aan te spreek.https://t.co/HawCq0gGMv pic.twitter.com/5N4J04tJ9Y
Boer maak 'n plan
This 89 year old farmer was having trouble getting into his tractor. His son built him a lift so he can continue doing what he loves 🙌
— AgritechAmerica (@AgritechAmerica) March 27, 2022
For many people, farming is more than a job or a hobby... it's a way of life!
🎥 https://t.co/xfaAPfomRi #AgTwitter #Farming #Spray22 pic.twitter.com/jHuVDb5krW
Dis planttyd op 'n ander Kontinent
Direct drilling oats has gone well today. We will be running this drill on our direct drilling open day on April 6th to compare to the 10 others. @AgriiUK pic.twitter.com/3f0LXsHjUb
— Andrew Ward 🇺🇦🇬🇧🚜 (@wheat_daddy) March 28, 2022
As Bok kan perdry
UNLIKELY FRIENDSHIP: Arret the goat likes to hitch a ride on top of Bouge the horse – a unique display of friendship they started a few weeks ago. pic.twitter.com/HtHpFt2sN4
— CBS News (@CBSNews) March 29, 2022
Die Legende- ACCO TREKKER van Hoopstad- Alf en Koos Coetzer
LEES MEER- Die ACO trekker van die Vrystaatse Vlaktes- Suid Afrika