AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 20th March 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 20th March 2022

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about-   

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Nuuskommentaar. 

Cannabis uit die dagga plant is die nuwe towerwoord en dit kom soos manna uit die hemel. En soos altyd is daar 'n hele klomp mense wat op die wa spring en dit oral verkondig. Mense sien groot geld in die bedryf en weet soms nie wat werklik die uitwerking van die eeu oue plant is nie-  Oral waar jy kom wil mense die wonderlike olie aan jou verkoop en dan skroom hulle nie self om te se dat hulle dit gebruik nie.Ongelukkig dink mens dadelik aan gesondheid maar dan sien jy dit ongelukkig nie in die persone wat  dit nou al jare volgens hulle gebruik nie.

 Eenvoudig gestel, die cannabisplant bestaan ​​uit meer as 100 cannabinoïede, 'n verskeidenheid terpenes, flavonoïede, ens., Wat almal in sinergie werk om die unieke terapeutiese eienskappe van die plant lewend te maak. Navorsing het getoon dat heel plantmedisyne doeltreffender is as slegs CBD-uittreksels as dit kom by die behandeling van gesondheidsprobleme, veral pyn en inflammasie. Dit is nie so dat middestad alleen geen genesende effek het nie, maar die cannabinoïde is ietwat beperk as die ander komponente van die plant ontbreek. Dink aan die gevolg-effek in terme van 'n musikale groep. Die kitaarspeler kan eiehandig 'n effek lewer wat 'n sekere gevoel by 'n individu wek. Maar in kombinasie met bas, tromme en sang, is dit dan die towerkuns wat regtig gebeur. Dit is maklik om verward en oorweldig te word as u na uittreksels soek vir hul medisinale funksie. Op die oomblik is CBD die rockster cannabinoïde wat in sommige gevalle selfs die psigo-aktiewe verbinding THC van dagga oortref. Maar terwyl die media meestal praat oor middestad as hulle suksesverhale oor kinders met epilepsie vertel, vertel hulle soms nie die publiek dat baie van hierdie siek kinders eintlik hele plante-uittreksels gebruik nie - dit kom net uit CBD-dominante stamme. Die moontlikheid dat daar nog lang trane gehuil gaan word met die Dagga bedryf is groot- maar daar sal sekerlik 'n hele paar nuwe inrigtings ook gebou moet word vir die wat nie veel weet van die sogenaamde medisinale voordele van "dagga " nie, en hulle dalk self sommer van die plant af uit toets.  Daar is die week reeds permitte uitgereik en die manne kan nou begin om hulle plantjies te wettig. Dit gaan baie werk dalk skep, maar of dit voedselsekerheid gaan bevorder is 'n ope vraag. Hou jou bloed maar suiwer. Ons hou dit fyn dop.  Amerika het reeds sy groot lus vir die bedryf verloor- en mense sien dit aan die aandele van die nuut gelyste maatskappye.

Suid Afrika het 'n hele klomp uitstekende opkomende boere wat reeds groot sukses behaal in boerdery en deel is van ons puik boere wat al vir jare suksesvol voedsel produseer onder baie moeilike omstandighede. OBP kan nog steeds nie entstof verskaf vir baie siektes nie. Brucelose is een van die entstowwe wat dringend benodig word vir jong verse wat nie meer gespuit kan word na 8 maande nie.  Hondsdolheid is besig om hande uit te ruk en die groot probleem is dat beide siekte aansteeklik is vir die mens. En wees maar versigtig as jy nog nuut in die veilingsbedryf is, veral as dit kom by wild en vee wat se pryse eweskielik die hoogte inskiet en jou eie familie op die veiling by jou koop. Boere in die Vrystaat betaal tot R100 000 per maand vir sekuriteitswagte om hul mielieplantasies op te pas en te probeer beskerm teen mieliediefstal. Openbare onrus is ook besig om toe te neem. 

In die Noord Kaap is die sprinkane al vir baie lankal besig om alles tot op grondvlak af te vreet en die regering is daar- maar ook nie daar nie. Die boere probeer oorleef al vir jare agv droogtes en nou is dit sprinkane

En so kom die edelagbare President en sy mentor die edelagbare Dr Nkosazana Dlamini Zuma en hok Suid Afrika se inwoners vir nog 'n maand onder die sogenaamde Opperste raad  nadat hulle reeds 24 maande hierdie speletjie speel om ons vryheid te beheer. Die sogenaamde leiers en hulle meelopers het nie vaagste benul van wat se skade hulle aangerig het tot op grondvlak met hulle Covid 19 inperkings en totale magebeheptheid nie. Die ergste is nog steeds dat ons, ons knie gebuig het voor hierdie regering en sy meelopers en hulle reels en regulasies nagekom het -. Suid Afrika se mense het genoeg gehad en dis net 'n kwessie van tyd dan gaan jy 'n ander onbeheerbare aksie sien van gewone inwoners wat se reg op vryheid ontneem word. 

Staan vas- werk rustig voort en moenie alles glro wat jy op sosiale media en in die media lees nie. .... Ons sal staande bly.

Nuusredakteur.

Bronne van die Wetenskaplike en Nywerheid Navorsing Raad (WNNR) het gewaarsku dat Suid-Afrika 'n groeiende energie krisis tegemoetgaan soos wat beurtkrag gaan toeneem en die internasionale prys van diesel brandstof gaan bly styg.

In die VSA is 81% van die kweekhuisgasse wat vrygestel word koolstof dioksied en slegs 10% is metaan .Landbou is verantwoordelik vir 10% van die VSA se kweekhuisgasse, vervoer vir 28% en elektrisiteit vir 27% . Dit is ook belangrik om na die energie verbruik van die verskillende protein bronne te kyk in MJ/kg protein.

Suid Afrika -Speenkalwers, onder 200kg, het teen R42,30 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R40,10, en speenkalwers oor 250kg, teen R37,66 per kg verkoop het.

Global shipping integrity, which was an indication whether ships arrived at ports on time, had been constant at 90 per cent over the past decades, but was now at 30 per cent to 40 per cent. As of December 2021 about 15 per cent of shipping capacity was lost as ships waited at ports. These ships would normally be moving goods.

In aviation, a graveyard spiral is a dangerous dive entered into accidentally by a pilot not proficient enough in navigating an aircraft. In conditions with low visibility, the pilot relies only on his instruments, but without a visual reference of the horizon, the pilot can quickly become disorientated.

Every year the world loses 24 billion tons of soils, and dryland degradation reduces national domestic product in developing countries by 8% annually," UN-General Antonio Guterres said - "We must urgently change such trends. Protecting and restoring land - better use it - can reduce forced migration, improve food security and spur economic growth. It help to address the global climate emergency."

According to industry experts, South Africa’s fertiliser prices are the third-highest in the world, with one of the most important contributing factors being the fact that this input is no longer transported by rail. “Fifteen years ago, most fertiliser was transported by rail from the port to a depot or directly to a farm,” Henk le Roux, chairperson of the Fertilizer Association of Southern Africa,

Die adjunk-minister van Toerisme, Fish Mahlalela het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om weer plaaslik te begin reis en sodoende ekonomiese groei te bewerkstellig. Hy sê die toerismebedryf is tydens die Covid-19 pandemie lamgelê en moet herleef. Mahlalela het instandhoudingsprojekte in die Nasionale Krugerwildtuin besoek.

A weekly report on dam levels issued by the Department of Water and Sanitation in Limpopo earlier this week has shown a minimal decrease of the province’s dam levels from last week’s 87.9% to 87.6% this week. During a similar period last year, the province’s overall storage capacity stood at 87.3%. Overall, the Limpopo Province declined by 0.3% from last week to this week.

  AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 6th February 2022

The average weekly meat prices for the first two weeks of March 2022 still shows an elevated trend across most categories except for the pork market that remains under pressure with sharp decreases of 11% and 22% y/y for porkers and baconer respectively.

Heleen Viljoen, ‘n landbou-ekonoom by Graan SA, verduidelik dat Suid-Afrika afhanklik is van sonneblomolie-invoer, en met die oorlog wat tans aan die gang is, word invoer negatief beïnvloed. Dit, soos die Swartsee – vanwaar Suid-Afrika meeste van dié produkte invoer – se hawens nie op volle kapasiteit funksioneer nie.

Sorghum beer is the beverage obtained by microbial souring and mashing of sorghum malt, followed by a process that removes coarse material. This produces a wort which then goes through alcoholic fermentation. The final product is transparent, pink-brown in colour, with an acidic taste.

A new research study finds that the equivalent of one cup of fresh blueberries may benefit heart health.This study finds that adding anthocyanin-rich blueberries to a high calorie, high-fat/high-sugar meal results in reduced insulin and glucose levels, lower total cholesterol and improved good cholesterol (HDL-C) and its related lipoproteins in the 24 hours following the meal.

South Africa’s agricultural sector has had two consecutive years of solid growth, with its gross value-added expanding by 13.4% year-on-year in 2020 and 8.3% year-on-year in 2021. This was a period of favourable rainfall, which supported crop yields and grazing conditions for the livestock subsector.

Ons edelagbare President sit nog rustig op die draad wat die oorlog in die noorde betref en wag hy rustig om gekontak te word deur die manne in die noorde met wie hy 'n gesprek aangevrae sodat hy die probleem kan aanspreek en oplos. Soos ons hom ken, neem dit maande om 'n besluit te neem- intussen gaan die land dag vir dag agteruit.

City of Cape Town Mayoral Committee Member for Economic Growth, James Vos, has thrown his hat in the ring for the battle to ensure the privatisation of the Port of Cape Town.

A deadly avian flu outbreak has so far killed nearly 8 million chickens and turkeys on US commercial farms in eight states. While that’s a fraction of the poultry losses in the last major outbreak in 2014-15, a two-thirds increase in the death toll just this week is sparking concern over the potential price impact on chicken, turkey, and eggs.

Major financier Standard Bank Group (SBG) has said in its recently released climate policy that it would end funding of new fossil fuel projects by the year 2050 in an effort to achieve net zero emissions.

Ekonomiese geleenthede vir boere van Suid Afrika lê in die groeiende bevolking wat moet eet, Arm mense is een ding, maar arm mense wat honger is, lei tot revolusie.” Die landbou maak 3-4% van Suid-Afrika se BBP uit, maar saam met sy geïntegreerde waardeketting speel die sektor ’n baie belangriker rol in die ekonomie as wat dié persentasie aandui.

Food and beverage giant PepsiCo has launched the Kgodiso Development Fund, a five-year, R600m investment with a goal to help transform the food system in South Africa. It will look to create 'shared value' solutions that ultimately help build a sustainable food system by creating local employment opportunities and increasing local procurement and supplier diversity.

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.

DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS. 

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

Om die videos te sien moet jy 'n TWITTER Rekening besit.

Baie beter manier van voedsel vervaardiging 

Nog iets om oor opgewonde te raak.

Dit word net beter en beter

Watelemoen aanplantings

Trekker uit die verlede

So vreet 'n Boerbok


Newsletter Subscribe