Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
Nuuskommentaar.
IN nuusberigte sien ons dikwels vreesaanjaende terme soos “weghol-inflasie” en “inflasiemonster”. Dan is dit nie lank nie of ons begin praat oor kruiwaens vol banknote om ’n brood in Weimar-Duitsland te kon koop, of die banknoot in ons noordelike buurstaat wat 100 triljoen Zimbabwiese dollar werd was (dit wil sê: feitlik niks). Eenvoudig gestel is inflasie wat gebeur wanneer die geldvoorraad in ’n ekonomie vinniger toeneem as wat die handelswaarde van goedere en dienste toeneem. Te veel geld, te min dinge om daarmee te koop. Die uitdaging is om die regte balans te vind. Nou weer met pres. Voorbeelde van waar hierdie balans versteur is, strek terug tot in antieke tye, gewoonlik wanneer die owerhede onderliggende probleme probeer oplos het deur die waarde van die geldeenheid te laat daal (oftewel te devalueer). Suid Afrika se slim Reserwebank Ekonome bly aanmekaar die rentekoers verhoog om Inflasie te beheer- maar die 'n eeu oue metode werk nie meer nie.- Die Brandstofpryse se op en af elke maand is die grootse inflasie drywer en blykbaar sien die slim mense dit die raak nie.
Nuus van AGRI NEWS NET
Verwagtings wat nie realiseer nie, lei tot mismoedigheid. Dít was die digter-koning Salomo se akkurate opsomming ’n paar duisend jaar gelede in Spreuke. Vir Derek Mathews, voorsitter van Graan SA en graanboer van Sannieshof, en sy familie was die verwagting baie eenvoudig: geregtigheid ná ’n gruwelike onreg.
We all know that renewable energies are the key to a climate-safe world. New analysis revealed that in 2021, 38 % of the world’s demand for power was met by clean energy sources. However, power generated through coal was 36%.
Cabbage sold at an average of R2.67 per 1kg. First-grade carrots sold at an average of R4.06 per 1kg. Month-end consumer demand in the Johannesburg potato market was strong. Large/medium potatoes sold at an average of R45 per 10kg. Prices are not expected to fluctuate much for the next quarter due to consistent high volumes.
Traditional Agriculture can be defined as a primitive style of farming that involves the intensive use of indigenous knowledge, traditional tools, natural resources, organic fertilizer and cultural beliefs of the farmers. It is noteworthy that it is still used by about 50% of the world population.
Diegene wat bygedra het tot die verspreiding van bek-en-klouseer sal vervolg word, sê die Rooivleisprodusente-organisasie. Die kenners waarmee hy tot dusver gepraat het, sê boere moet hoopvol wees dat die uitbreking van bek-en-klouseer in die binneland onder beheer gebring kan word, sê mnr. Gerhard Schutte, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO).
Demand for seafood continues to rise, marking yet another shift in people's global diet preferences for protein; the previous one being the shift from beef to chicken.
According to a study by the University of Washington, regenerative soils have 34% more vitamin K; 15% more vitamin E; 14% more vitamin B1 and 17% more vitamin B2. In addition, the presence of minerals is also higher than in conventional soils: they have 11% more calcium, 16% more phosphorus and 27% more copper.
‘n Groep internasionale wetenskaplikes het die betroubaarheid van data wat vleisverbruik met stygende sterftes verbind word, bevraagteken.
Intercropping is a husbandry system by which different crops are grown at the same time on the same area of land. The system has been practiced in many parts of the world in a variety of ways depending on the producer's need, i.e., hay, silage, graze, or green chop.
Die DA moedig die minister van landbou, Thoko Didiza, aan om met die privaatsektor te skakel om die tekorte aan inentings teen Afrika-perdesiekte by te lê. Die maatskappy in staatsbesit, Onderstepoort Biologiese Produkte, het volgens berigte nie genoeg voorraad vir volgende jaar se seisoen nie. Janho Engelbrecht van die DA sê die laaste voorraad entmiddels is in April verlede jaar vervaardig.
Bosindringing van natuurlike habitat is wêreldwyd ’n uitdaging. Kundiges meen Suid-Afrika is, naas Australië, die grootste slagoffer van dié probleem. Miljoene hektaar van die natuurlike omgewing is al deur in- en uitheemse indringerplante ingeneem, wat veral veeboerdery kniehalter.
In Europe, the average farmer price of unprocessed milk is up by 20%. Indeed, a new price regime developed after numerous price shocks regarding input costs. In the figure above, the price started to behave differently since April 2020, when compared to the typical price cycle of the previous three years. The February 2022 price is a preliminary price, topping €42 per 100 kg.
Stakeholders in the fruit and wine industries are doing everything in their power to address logistical challenges and bottlenecks at South Africa’s ports, specifically the Port of Cape Town, with the situation currently being exacerbated by the Russia-Ukraine conflict.
Most small holder farmers has tendency of burning vegetations/ organic matter in their farms before tillage in the preparation of the planting season. Some do it in arrogance or lack of knowledge on the importance of this vegetations/ organic matter and the harm they bring by burning e.g burning/killing beneficial microorganisms.
Jaco Burger is as Vrystaat Landbou se 26ste Jongboer van die Jaar aangewys. Hy boer reeds die afgelope 13 jaar in die Wepener-omgewing, waarvan vier jaar op sy plaas langs die Lesotho-grens. Hy is trots op sy Dohne-Merino-stoet, J.L Trinity, wat in 2017 geregistreer is. Gedurende verwoestende veldbrande in September 2021, het hy ongeveer 90% van sy weiding verloor het.
Increases in maize yield have been shown to be linked to nitrogen fertilizer use. But it has also been seen that their uptake of nitrogen fertilizer from the soil is inefficient, at only about 40–65%. Understanding what causes this inefficiency is important for improving crop growth economically and sustainably (less fertilizer use).
Die onwettige vervoer van beeste uit die bek-en-klouseerbeheergebied in Limpopo is “ ’n damwal wat gebreek het met ’n vloed wat uit die noorde kom en ’n staat wat nie weet waar om te keer nie.
”Die Pluimvee Produsente-vereniging van Namibië sê dat die meer as 700 kleinskaalse hoenderboere die bedryf, dit kommersieel moet betree. Die boere is reeds op die ministerie van handel se databasis geregistreer maar, hul produksie van beide vleis en eiers vorm nie op oomblik deel van die waardeketting van die plaaslike pluimvee bedryf nie.
More than half of the European population support legalization of adult use of cannabis and around 30% of them are interested in purchasing it, according to polling data by industry consultants on Thursday.
Volgens die uitvoerende direkteur in die omgewingsministerie, Teofilus Nghitila, voorsien die regering ná die droogte van sewe jaar erge droogtes, vloede en veranderinge in landbou-seisoene weens klimaatsverandering. James Uerikua, goewerneur van die streek, sê boere moet meer klimaats-bestand boer..
No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
You need to be a member of Twitter to watch this Videos.
Meerkat jou eers "like"
Wow just wow pic.twitter.com/7jx0yiQUK6
— TheJoker007 (@joker007_the) April 3, 2022
Dit gebeur nou as jy windgat is
🏍🤦🏻♂️ pic.twitter.com/o5SXIxO8eD
— ČĐ 🇿🇦 2.0 (@CD_Musgrave2) April 4, 2022\
Wil nie jou liggaam he op 50 nie- Lekker Biofilm. So mors jy 'n biefstuk op
This weekend's project 😁 pic.twitter.com/xiMwETCUP6
— Fern5💔 (@Fern514) April 6, 2022
Dis planttyd-
The big rig is rolling pic.twitter.com/v9DJ4kOE9k
— Leon Clarke (@LeonCla28708846) April 7, 2022