Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
Nuuskommentaar-
Die ANC regering wil nou maar nie kop gee oor sy mislukte grondbeleid om grond sommer links en regs te vat nie. Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan die ANC se soveelste poging om eiendomsreg in Suid-Afrika te bedreig, teenstaan. Nie lank nadat die regerende party daarin misluk het om die wysiging aan die Grondwet wat die onteiening van private eiendom sonder vergoeding moontlik sou maak, aanvaar te kry nie, is nuwe voorstelle oor grondhervorming in ’n ekonomiese beleidsdokument van die ANC gemaak. “Die ANC se bewerings dat die model van gewillige koper en gewillige verkoper misluk het, is onwaar aangesien die regering meer as R60 miljard aan grondhervorming bestee het, maar slegs ’n geraamde 6,3% van die grond wat gekoop is, aan privaat eienaars oorgedra het. Dit is dus die ANC wat onwillige verspreiders is van die grond wat hy opgegaar het. “Die betrokkenheid van die Landbank is ook kommerwekkend, aangesien die bank verliese van miljarde rande gely het. In 2021 het ’n verslag deur die ouditeur-generaal bevind dat die Landbank se finansiële verliese vir die jaar tot 31 Maart 2020 met 211% tot R2,8 miljard gegroei het, vergeleke met ’n verlies van R902 miljoen in die vorige jaar. “Die feit dat die plan die toekenning van SEB-punte aan deelnemende grondeienaars insluit, wys opnuut dat die ANC absoluut rasbehep is. Al het die ANC die illusie probeer skep dat die geld vir hierdie projek deur skenkings vanuit die privaat sektor ingesamel sal word, maak die beleid dit duidelik dat fiskale toelaes ook gebruik sal word om die projek te finansier. So, weereens is dit die belastingbetaler wat die rekening sal betaal.
Nog steeds kom daar daagliks nuwe korrupsie sake in die media- en nog steeds gaan die korrupsie voort- Alles wat in die donker gebeur kom in lig en die arrogante stelers gaan mekaar een vir een uithaal in die toekoms.
Kunsmis se pryse is reeds deur die dak en dit gaan nog duurder word met die rand wat so verswak het- Boere gaan gedwing word om hul eie produksiepraktyke te heroorweeg.In die 1990’s het groot internasionale maatskappye hul mededingendheid probeer verhoog deur ’n groot deel van hul bedrywighede uit te kontrakteer en na oorsese lande te verskuif waar arbeidskoste laag is en skaalekonomie die beste benut kon word. Dit het saamgeval met die inploffing van die Sowjetunie, wat nuwe markte vir Westerse produkte geskep het. Lande in Asië, soos Indië en China, het daarmee saam ontluik as ekonomieë wat goedkoop kan vervaardig en uitvoer. Die verdienste wat hulle daaruit vir hul groot bevolkings geskep het, het terselfdertyd markte vir Westerse produkte geskep. Die gevolglike integrasie van die wêreldekonomie het ’n revolusie in die verskaffingsketting veroorsaak. Die ontginning, verwerking en vervoer van grondstowwe het toenemend oor die hele wêreld heen versprei deur dit in effek te verskuif van lande waar produksiekoste hoog is na lande waar dit laag is.
Die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf het ’n klein oorwinning behaal in sy stryd teen ’n nuwe voorgestelde Europese maatreël teen valskodlingmot (Thaumatotibia leucotreta) by lemoene wat ’n verlammende uitwerking op Suid-Afrikaanse uitvoer kon hê. Die Europese Unie (EU) se staande komitee vir plante, diereprodukte, voedsel en voer (SCOPAFF) sou die afgelope week gestem het oor ’n voorgestelde wetswysiging waarkragtens alle lemoene uit Afrika en Israel eers minstens 16 dae kouebehandeling van 0 ºC tot -1 ºC sou moes ondergaan. Die komitee het egter sy stemming hieroor tot later in Mei uitgestel.
Die winter is hier, maar die natuur is nog steeds deurmekaar- In die Wes Vrystaat is baie nat en koring word alreeds geplant in die nat lande en daar moet nog gestroop word. Die watertafels is vol en die groot stroper en trekkers gaan dit moeilik vind om maklik te stroop. Intussen word paaie links en regs toegemaak omdat die regering nie instandhoudingswerk gedoen het nie. Boere moet self nou die paaie rybaar maak- Ons span was die week in groot dele van die land en die dorpies se paaie is ongaanbaar.
Suid Afrika se boere is nog steeds aan top punt en doen baie goed om ons land en sy mense van kos te voorsien.
News on AGRI NEWS NET
China’s port congestion is prompting more vessels to refuel at the country’s ports as the intensifying Covid-19 outbreak forces the reconfiguration of shipping routes.
Farmers should prepare to pay a record-breaking R22/l for wholesale diesel from the first week of May, Corné Louw, senior economist at Grain SA has warned.“This will simply be adding fuel to the fire as it will be the third month in a row that the diesel price will be breaking every historically high diesel price. Prices have been rising since February,” Louw said.
Mike Schüssler vertel selfs al groei die ekonomie teen 5% of 6%, sal die helfte van alle huidige 19-jariges waarskynlik in hulle hele leeftyd nooit ’n werk in die formele sektor van die ekonomie vind nie. Dit is hoe benard die prognose ná twee dekades van staatskaping en opportunistiese ekonomiese beleid is.
If South Africa is a net importer of fertiliser, to what extent is the country affected by current global supply and demand imbalances? Fertiliser is a key input to the agriculture sector, which contributes significantly to global GDP.
Eskom sê hy het reeds begin om geld terug te kry wat onreëlmatig aan verskaffers betaal is. Die kragverskaffer se bestuur het gister die vierde gedeelte van die staatskapingsverslag verwelkom waarin aanbeveel word dat strafregtelike vervolging ingestel word teen voormalige uitvoerende beamptes en raadslede van Eskom.
South Africa has about 30 000 plus commercial farmers faced with constant challenges to meet growing demands for food, to be internationally competitive, and to produce agricultural products of high quality, all while remaining sustainable and profitable.
Given that food insecurity was already rising before the outbreak of the Ukraine-Russian conflict in February this year, the problem is likely to be further exacerbated in the coming months - both locally and globally.
Toyota Suid-Afrika sê hy is nie seker wanneer volle produksie by sy Prospecton-aanleg, suid van Durban, hervat sal word nie. Dit volg nadat die maatskappy se aanleg onlangs oorstroom is. Die uitvoerende hoof, Andrew Kirby, sê in ‘n verklaring die maatskappy implementeer tans ‘n sistematiese plan om produksie by die aanleg in fases te hervat en ‘n veilige aanvang te verseker.
Nes in Namibië het alles in Suid-Afrika ook duurder geraak. Die koste van ‘n basiese kosmandjie in Suid-Afrika het sedert April verlede jaar met 344 Suid-Afrikaanse rand verhoog. Dit sluit ‘n verhoging van 92 rand en 84 sent vanaf Maart tot April hierdie jaar in.
Agriculture is one of the major land uses in South Africa. However, the actions of producers can have a great impact on the associated natural environment.
Capital investment is a very good indicator of future economic growth. The ANC government said it will "provide political muscle for agreed-on economic projects in exchange for private sector investment into the economy and it would provide incentives to companies that create jobs" which will mean the further socialist destruction of the economy instead of providing more .......
Herman du Preez (links) van Frangipani Boerdery naby Lichtenburg is pas as Agri NW se Jongboer van die Jaar 2022 by dié organisasie se Jongboerkonferensie op Klerksdorp aangewys. Hy is 'n gewaardeerde klant van NWK en ons wens hom geluk met dié besonderse prestasie. Hier ontvang hy sy prys van Emil Pretorius van Santam Landbou (regs).
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan die ANC se soveelste poging om eiendomsreg in Suid-Afrika te bedreig, teenstaan.Nie lank nadat die regerende party daarin misluk het om die wysiging aan die Grondwet wat die onteiening van private eiendom sonder vergoeding moontlik sou maak, aanvaar te kry nie, is nuwe voorstelle oor grondhervorming in ’n ekonomiese beleidsdokument van die ANC gemaak.
Vuurwapeneienaars se probleme hou net nie op nie en daar is geweldige frustrasie met die polisie se sentrale vuurwapenregister, sê Paul Oxley, van die Vuurwapeneienaarsvereniging van Suid-Afrika (Gosa).
No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
Vertical Farming
Vertical Strawberry 🍓 Farm,#verticalfarm #hydroponicfarm #farming #agriculture #farm #Farmers #agricultureandyoung #agribusinesstalk #hydroponics #hops #TikTok #verticalfarming #crops #strawberry pic.twitter.com/ZvytHLuVZI
— Agriculture and Young (@Agric_young) April 24, 2022
En so speel jy as jy 'n skaap is
Our pet lambs recreating the magic roundabout. Nothing better than watching young lambs entertain themselves #farming pic.twitter.com/GotNtZijT2
— Chris Dickinson (@cgdickinson) April 25, 2022
En so boer elkeen op sy eie manier
#EarthDay2022 - #AEGFfor🌍
— Agri Entrepreneur Growth Foundation (AEGF) (@AEGFIndia) April 21, 2022
Super impact of Super Seeder!
In 2021 about 14800 acres under #AgriEntrepreneur program in #Punjab was prevented from paddy stubble burning by use of super seeder and happy seeder.#InvestInOurPlanet#agriculture #farming #farmers #agribusiness pic.twitter.com/bdfU0qVfAE
Dis hoe diep die manne werk
Did this the other day to demonstrate how important no-till and soil armour are. We have had 1.47” of moisture since January 1st. pic.twitter.com/Z5afMzY8lN
— Bryan Jorgensen (@idealfarmer) April 28, 2022
En so gee die Saalperde in Bloemfontein weer 'n uitstekende skou