South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary 4th January 2023

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 4th January 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

A total of 3 864 farms were sold in South Africa between January and October 2022, a significant increase from the 3 133 over the same period in 2021. In terms of size, sales of farms smaller than 50ha increased from 1 054 to 1 360, while sales of those larger than 600ha rose from 651 to 706. The increase in sales of smaller farms indicated a healthy speculative market, whereas the sales of larger farms pointed to the growing trend to work remotely and buy “lifestyle farms in the Karoo”, for example.

Terwyl die Russe al hoe meer veldslae in Oekraïne verloor, is opposisie teen die oorlog besig om in Rusland toe te neem. Hoe langer die oorlog voortduur, hoe duideliker raak dit ook dat Poetin se politieke toekoms van die oorlog afhang en dat ʼn Russiese nederlaag ook die einde van Poetin kan beteken.. Die diktator het 'n hele land verwoes en het enorme bloed aan sy hande en ons eie regering het nog geen woord meer daaroor gerep nie . Inteendeel niemand vra ooit meer die regering daaroor nie- en dit lyk fo die wereld maar soos alles wat gebeur dit aanvaar het. Dit is egter oor die lang termyn waar Rusland en Poetin ʼn duur prys vir die oorlog gaan betaal. Terwyl soveel as een honderd duisend Russiese soldate reeds dood of beseer is en die koste van die oorlog vir Rusland toeneem, lyk die langtermyngevolge van die oorlog vir Poetin en Rusland rampspoedig. Ons edelagbare President sit nog steeds op die draad en bedel na beide kante toe- dit lyk of Poetin nie baie daarvan hou nie.

Economic activity in Sub-Saharan Africa is likely to gather momentum in 2023, though South Africa, Nigeria and Ghana will continue to pose a significant risk to the region’s overall performance, according to Fitch Solutions. The unit of Fitch Group, the global financial information services company, expects Sub-Saharan Africa’s overall growth to accelerate to 3.6% in 2023, from 3.3% in 2022, driven mainly by East and Central Africa. GDP growth in China, the world’s second-biggest economy, is expected to improve to 5% in 2023 from 3.3% in 2022 and will support demand for key mining exports from the Democratic Republic of the Congo (DRC), Fitch Solutions said.  South Africa, Nigeria and Ghana will continue to underperform,” Fitch Solutions said. It forecast economic growth in Nigeria will slow to 2.5% in 2023 from 2.7% in 2022, as a result of declining hydrocarbon output.

Die groeiende samewerking die afgelope paar jaar tussen lande in Europa, die Verenigde Koninkryk, die VSA, Australië en Japan om China, Rusland en ander outoritêre magte teen te werk, is  ʼn positiewe stap. Die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump, en sy regering het reeds vyf jaar gelede die noodsaak vir hierdie soort verdedigingsamewerking tussen demokrasieë wêreldwyd geïdentifiseer. Japan as derde grootste ekonomie in die wêreld het die rykdom om iets te doen om China se negatiewe rol in Asië teë te werk. Die globale magstryd gaan oor die volgende paar jaar veral in Asië afspeel. Japan se strategiese verandering na ʼn meer selfgeldende militêre benadering gaan ʼn wesenlike invloed op gebeure hê.

Suid Afrika is bekend dat seuns in 'n boerdery die huidige geslag eienaar sal opvolg. Duisende boere het saam met hulle Pa's op 'n plaas groot geword en later die boerdery oorgeneem. Wat 'n groot voorreg- ! Die vraag is net- was die seun se natuurlike aanleg en gedrag voldoende om soos sy suksesvolle Pa die boerdery te kon oorneem- maw was dit sy passie - sy beroep- of wat dit sy innerlike plig.  LEES MEER 

Ons landbouers in Suid Afrika is tans onder geweldige druk oor ons toekoms wat in die hande van 'n regering wat net vol beloftes is. Mense wat nog nie veel weet van opbou en instand hou nie. Arrogansie en gulsigheid is deel van hulle daaglikse lewe- en dit het nog altyd gelei tot ondergang.  Suid Afrika is tot op die grond afgebreek en baie inwoners van plattelandse dorpe het dit ongelukkig toegelaat en geglo dat die ANC regering dit instand kan hou. Ons kragkrises gaan nie vinnig opgelos word nie, en veral nie as dit weer in die hande van een van die kaders van die ANC beland nie. Ons besproeingsboere het reeds geweldige verliese agv die beurtkrag. Die diefstal van vee, koperkabels, graan, saad en vrugte kom reg oor die land heen voor, boere word bankrot gesteel. LEES MEER

Daar is tans geen keer aan die tempo waarteen die menseras toeneem nie. Onlangs is die 8 miljardste mens gebore, en volgens voorspellings sal 10 miljard mense teen 2050 gevoed moet word. Wetenskaplikes meen die oplossing daarvoor lê by voedsame en proteïendigte mikro-alge wat gekweek word in akwakultuurstelsels wat met seewater gevoed word. Dit is boonop ’n omgewingsvolhoubare opsie. Volgens navorsers sal algeboerdery nie die probleme rakende voedseltekorte en die omgewing kan help oplos indien mense nie begin om dit by hul diëte en vir ander gebruike aan te wend nie.

Ons span is die week weer op die pad- Die Vrystaat, Noord Wes en die  Noord Kaap is deel van hulle roete-  Ons is op grondvlak deel van Suid Afrikaanse landbou en sy boere. 

AUDIOCAST-

   

Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

Die Wes-Kaapse premier, Allan Winde, sê tenders het geopen om onafhanklike kragprodusente in die provinsie aan te stel. Hy het sê die land se onbestendige energiestelsel is ‘n groot bron van kommer. Winde sê hy het bevestiging van die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, dat hulle besig is met die reeds verbeterde beurtkragstrategieë vir energievoorsiening in die metro.

It looks like there is hope on the horizon for increasingly cash-strapped South Africans, with economist Professor Waldo Krugell saying that we should start seeing inflation drop from as early as around March.

Die Zambiese kragverskaffer, Zesco voer vandag ‘n rotasie-beurtkrag-oefening sal uit. Zesco sê daar is minder water by die Kariba Noordbank-kragstsie beskikbaar vir elektrisiteitsopwekking. Die Karibadam ervaar krities lae watervlakke.

Die Suid-Afrikaanse Olyfvereniging sê die groeiende internasionale vraag na olyfolie word aangevuur deur verbruikers se fokus op ‘n gesonde lewe. Die gebruik van olyfolie het volgens die vereniging die afgelope drie jaar vinniger as die produksie gestyg.

Animals grazing in botanically diverse pastures accumulate higher amounts and wider varieties of health-promoting phytonutrients in their meat/milk compared to less diverse or monocrop pastures- Meat and milk from grain-fed animals are further reduced or devoid of phytonutrients

Supplement manufacturers try to convince people that one Vitamin C tablet is as good as several lemons. This simply is not true. Lemons are living foods, created by God in nature. Vitamin C pills are dead foods. The ingredients were never alive. The pills are manufactured in a laboratory by combining chemicals to form specific bonds.

Met nog 183 gevalle van bek-en-klouseer in ses provinsies in November is dit van die grootste belang dat alle onwettige vervoer van beeste verhinder moet word.

Suid Afrika -Rooivleis is ’n luukse op die binnelandse mark- Een van die groot kwessies vir die vleisbedryf is die groeiende vraag na alternatiewe proteïen- Die jonger generasie het ’n sterk ingesteldheid om die omgewing te bewaar en hierdie aandranggaan nie stop nie.-Rooivleisprodusente moet hulle aanslag en bemarking op hierdie jong generasie totaal en al anders benader.

Human-wildlife conflict is an ever-growing threat to wildlife (and people) in Africa. Scientists from the Zambia Lion Project at the University of California examining the skulls of lions and leopards have found that simple forensic methods can improve the detection of previous non-lethal injuries from snares and shotguns.

Danksy buitengewone reënval verlede jaar is meer as 1 000 mm reën in talle dele van Suid-Afrika aangeteken, terwyl sommige ander maar digby 300 mm gekry het. In Emalahleni in Mpumalanga is 1 144 mm sedert Januarie tot Desember gemeet, terwyl 1 091 mm in dieselfde tydperk in Centurion in Gauteng gemeet is.

Livestock farming is one of the most strategic subsectors in SA agriculture. Its value is not only derived from directly accounting for roughly half of the agriculture gross value added, an estimated 48%, but also through its interlinkages with the grains and oilseeds sector.

Week se nuus op AGRI NEWS NET 
To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year-
Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za
Almost a third (32%) of all sheep slaughtered in South Africa are slaughtered in the Northern Cape. In the 2015-2017 period, it was as high as 40% but declined to 25% in the last year or two because of the drought. The three provinces that make up the Karoo region – Eastern Cape, Western Cape, and Northern Cape jointly account for 64% of all sheep slaughtered in South Africa.
Navorsing deur Afrobarometer wat in 34 Afrika-lande tussen 2019 en 2021 uitgevoer is, toon dat radio die mees gewilde bron vir nuus is met 68 persent van respondente wat sê hulle gebruik dit ‘n paar keer ‘n week en 45 persent wat sê hulle gebruik dit daagliks.
South Africa’s potato farmers have ended the year under immense pressure. And although industry players are optimistic about the industry’s future, it will be years before the industry recovers and farms return to previous levels of profitability. Currently, SA potato farmers are hardly turning any profits.
While a few positive developments seemingly await the sector, Agri Enterprises chief executive officer Omri van Zyl warns that tough times are inevitable. As a result, the sector’s role players should be cognisant of this.
Die Automobiel-Assosiasie sê die verlaging van die brandstofprys wat Woensdag in werking tree, is ‘n positiewe wegspring vir brandstofpryse in 2023. Die prys van alle grade petrol daal met twee-rand-ses-sent per liter, en diesel met twee-rand-68-sent per liter.
Die lidlande van die Europese Unie verskil aansienlik oor hoe die skielike toename in Covid-19-infeksies in China hanteer moet word. Die EU sal na verwagting Woensdag weer vergader nadat hulle nie tydens hul aanlyn-samesprekings verlede week nié oor die kwessie kon ooreenkom nie.
Theo Boshoff, CEO of the agricultural business chamber of South Africa (Agbiz), said finding pragmatic solutions to the factors that weigh on the industry’s confidence would be a top priority for them.
Hoewel daar aanduidings is dat inflasie in 2023 sal verlangsaam, sal dit na verwagting tot die begin van die tweede helfte van die jaar steeds aan die hoër kant van die Reserwebank se teikenband bly, waarsku Weimar.
 
 
Zimbabwe Farmers at the Dam 
Suid Afrika se jong manne
Tanzania produce Foods 
So proe jy wyn

En so maak die lady die deur oop



Newsletter Subscribe