Na afloop van President Ramaphosa se aankondiging van sy Ekonomiese Herkonstruksieen Herstelplan op 15 Oktober, wat min detail bevat, is die fokus tans op die Minister van Finansies, Tito Mboweni, se Mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring (MTBPS) wat hy Woensdag sal lewer.